SeaBreeze Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Danielle I - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely.
Frikkie L - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties en baie lekker gebly.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Frikkie,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is regtig bly julle het dit hier geniet by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Baie groete,
Sea Breeze Gastehuis Familie
Francois A - Mei 2022
Algehele gradering
Puik alles was 100% in plek!
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Hallo Francois
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Baie groete,
Sea Breeze Guesthouse Familie
Cornelius D - Apr 2022
Algehele gradering
Yes.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Hi Ronnie
Thank you so much for the review, always a pleasure and a privelege to accommodate guests like you. Hope to see you again in the near future.
Stay safe
Sea Breeze Team
Raymond B - Des 2021
Algehele gradering
Felt like home.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Raymond, for the time and effort to review us.
It was such a privelege to have met you and to be your host. Stay safe and thank you again.
Christel V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was absolute bliss. Wow!
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christel vir die pragtige resensie, word opreg wardeer. Julle was sulke gemaklike en spontane mense dat ons self dit baie geniet het om met julle te gesels.
Sien julle weer en bly veilig.
Paul R - Jun 2021
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Paul, vir die mooi en keurige resensie. Ons het jul menswees regtig geniet en waardeer. Dit was net een groot plesier om julle te kon ontvang en die nuuskierigheid en ywer wat julle, jul tydjie hier gebruik het om alles te verken en te ervaar, dit was 'n belewenis.
Ons wag vir daardie beloofde tweede besoek.
Mooi loop, Bennie en Charlot.
Reynor K - Nov 2021
Algehele gradering
Besonder hoë standaard gastehuis, met besonderse vriendelike eienaars.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Reynor vir die pragtige terugvoer wat ons van julle gekry het. Dit word opreg wardeer. Weereens baie dankie vir julle ondersteuning, dit is terwille van sulke lieflike mens mense soos julle wat ons die moed het om aan te gaan met ons besigheid en die beste diens te lewer wat ons kan.
Groetnis aan al jou maters.
Bennie
Theo R - Des 2019
Algehele gradering
Beste gastehuis met die beste diens.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Liewe Theo
Baie dankie vir 'n mooi resensie en terugvoering.
Dit was vir ons net 'n plesier om julle as ons gaste te ontvang en akkommodeer.
Ons hoop om gou weer van julle te hoor.
Vriendelike Groete
Sea Breeze Familie
Trudi V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens! Pragtige opset, heerlike rustige kuier!
Frans C - Jun 2019
Algehele gradering
Beste wat ons nog in Namibië ervaar het.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Hallo Frans,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons.
Dit is vir ons uiters belangrik dat al ons gaste dieselfde ervaring beleef elke dag.
Julle is meer as welkom om eendag weer terug te kom.
Mooi dag verder.
Vriendelike groete,
Die Sea Breeze Guesthouse Familie
Leon S - Des 2018
Algehele gradering
Beste blyplek in die hele Namibia.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Hallo Leon,
Sjoe, bitter baie dankie vir die review.
Ons is so baie bly julle het jul tyd hier geniet. Dit was waarlik lekker om julle hier te he. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Mag dit 'n mooi 2019 wees vir julle.
Baie groetnis,
Die Sea Breeze Guesthouse Familie
Tiaan B - Des 2018
Algehele gradering
Dis onse mense; goeie mense.
Lees meerSeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Goeie Dag Tiaan,
Vreeslik baie dankie vir die mooi review.
Dit is presies waarna ons streef om elke persoon wat hier inloop soos familie te laat voel. Ons sê altyd, Sea Breeze GH moet vir die mense die 'home away from home' wees.
Ons is opreg bly dat jy dit hier geniet het.
Tot ons weer sien.
Groetnis,
Die Sea Breeze Guesthouse Familie
Adriaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het en nog meer, het ons ontvang.
SeaBreeze Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, word opreg waardeer. Hoop julle het veilig terug Johannesburg gereis sonder enige teenspoed.
Ons kyk uit vir 'n kuier nie te ver in die toekoms.
Groetnis,
Bennie
- Kapasiteit: 43 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turmalinstraat 48, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang