Seacrest B003
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 70, Seacrest Apartment, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Die bekoorlike woonstel is reg op die strandfront in Bloubergstrand en bied luukse selfsorgverblyf, perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer en gaste het toegang tot die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die omsetter verseker toegang tot 'n lig, TV, WiFi en 'n ekstra kragpunt gedurende beurtkrag.
Die skuifdeur van die woonstel lei na 'n stoep met pragtige see-uitsigte en Tafelberg in die verte.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beach Boulevard 70, Seacrest Apartment, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Seacrest B003 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 70, Seacrest Apartment, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap