Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaglimpse Holiday Resort

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Gadija K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Good. Good friendly staff. The only downside was that the stove was out of order, but the staff communicated and left an alternative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferriel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Stunning. My stay was wonderful, peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilana
Seaglimpse Holiday Resort
Good day I'm glad you enjoyed your stay and had a memorable stay. Compliments for the season and a blessed 2024 for you and your family. Regards Ancheloma

Freek S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

We had a very pleasant stay. It was a pleasant stay. The host was very supportive and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robin S
Kort verblyf
3.2
Jan 2024

Ek het 'n goeie tyd gehad. Stoof in die kombuis moet vervang word, asook die TV wat verouderd is. Daar was geen WiFi fasiliteite nie. Miskien 'n slaapbank in plek van 'n bed in die leefarea. Andersins was ons verblyf aangenaam. Die kamers en badkamer was netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nolene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2023

Lekker. Rustig. Veilig. Ons het lekker gebly, maar vir die hoeveelheid geriewe op die perseel en binne die huis is dit bietjie duur. R2900 per dag sonder WiFi, aircons of 'n ordentlike TV is rof. Klein goedtjies soos seepies op die bed, koffie en suiker en handdoeke is klein goedtjies wat regtig 'n spesiale aanraking sou voeg. 'n Tuck shop op die perseel sou ook lekker wees. Die plekkie is lekker maar nie op standaard vir daai prysklas nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anike V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Kindervriendelike omgewing met baie speelplek en ruimte. Heerlik swembad en braaigeriewe. Lekker atmosfeer en naby als.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sene L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2022

Mooi area, verblyf klein en duur in vergelyking met omliggende verblyf. Baie klein, baie duur vir dit wat jy kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Greta P
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2022

A wonderful stay. Fabulous time at the resort with my family. Everybody enjoyed themselves although it was only for a short period. The view from the balcony was wonderful. The resort is quiet and peaceful. I recommend anybody to come for a holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tilana
Seaglimpse Holiday Resort
Good day Thank you very much, it's good to hear that you had a wonderful time at Sea Glimpse and enjoyed it so much. May you have a blessed 2024 and we hope to see you again. Kind regards Ancheloma

Sybrand V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2022

Staff is friendly and helpful. Location is very convenient but was noisy. Especially the more permanent residents. It is as advertised. Some of the units needs maintenance, but everything is functional. Access to the beach is easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Tilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 236 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Victoriabaai, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae30c6249d935dc407e45eed3f3c9da7e1c2f3f6abb650a18f1e620447010c84e0e254e6cc6c1e909cec46f964605ae4a902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 Main Road Victoria Bay 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.998038 22.538167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang