Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaglimpse Holiday Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Tilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 17 resensies vir Seaglimpse Holiday Resort
Netheid
3.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.1/5
Gadija K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gadija K

Good.

Good friendly staff. The only downside was that the stove was out of order, but the staff communicated and left an alternative.

Ferriel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferriel B

Stunning.

My stay was wonderful, peaceful and quiet.

Seaglimpse Holiday Resort se terugvoer

Good day

I'm glad you enjoyed your stay and had a memorable stay. Compliments for the season and a blessed 2024 for you and your family.

Regards
Ancheloma

Seaglimpse Holiday Resort
Freek S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freek S

We had a very pleasant stay.

It was a pleasant stay. The host was very supportive and helpful.

Robin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robin S

Ek het 'n goeie tyd gehad.

Stoof in die kombuis moet vervang word, asook die TV wat verouderd is. Daar was geen WiFi fasiliteite nie. Miskien 'n slaapbank in plek van 'n bed in die leefarea. Andersins was ons verblyf aangenaam. Die kamers en badkamer was netjies.

Nolene C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene C

Lekker. Rustig. Veilig.

Ons het lekker gebly, maar vir die hoeveelheid geriewe op die perseel en binne die huis is dit bietjie duur. R2900 per dag sonder WiFi, aircons of 'n ordentlike TV is rof. Klein goedtjies soos seepies op die bed, koffie en suiker en handdoeke is klein goedtjies wat regtig 'n spesiale aanraking sou voeg. 'n Tuck shop op die perseel sou ook lekker wees. Die plekkie is lekker maar nie op standaard vir daai prysklas nie.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anike V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anike V

Kindervriendelike omgewing met baie speelplek en ruimte.

Heerlik swembad en braaigeriewe. Lekker atmosfeer en naby als.

Sene L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sene L

Mooi area, verblyf klein en duur in vergelyking met omliggende verblyf.

Baie klein, baie duur vir dit wat jy kry.

Greta P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greta P

A wonderful stay.

Fabulous time at the resort with my family. Everybody enjoyed themselves although it was only for a short period. The view from the balcony was wonderful. The resort is quiet and peaceful. I recommend anybody to come for a holiday.

Seaglimpse Holiday Resort se terugvoer

Good day

Thank you very much, it's good to hear that you had a wonderful time at Sea Glimpse and enjoyed it so much. May you have a blessed 2024 and we hope to see you again.

Kind regards
Ancheloma

Seaglimpse Holiday Resort
Sybrand V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sybrand V

Staff is friendly and helpful. Location is very convenient but was noisy. Especially the more permanent residents.

It is as advertised. Some of the units needs maintenance, but everything is functional. Access to the beach is easy.

Hanli E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli E

Never again.

Loud neighbours arriving home from night out! Partying downstairs until all hours. Bathroom ceiling needs to be painted.

Shantel J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Shantel J

Nie weer nie.

Vir die prys wat ons betaal het, het ek ten minste 'n flat-screen TV verwag met DStv of aircon. Ons het vir die 3 dae wat ons daar wag met 'n druppende kraan gesukkel. Die dakwaaier het ook 'n helse geraas gemaak. Die permanente inwoners het kuiergaste gehad en so lawaai. Ons was 3 dae in Bonnievale vir helfde minder van die geld en het alles gehad. WiFi, flatscreen TV, aircon en stilte.

Leona J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leona J

Baie swak blyplek teen baie hoë koste!

Swak blyplek. Glad nie op standaard nie.

Marco V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marco V

Vuil, onplesierig, swak gehalte en glad nie waarde vir geld nie.

Die plek was verskriklik vuil toe ons daar aankom en ons moes ry na 'n winkel toe om skoonmaakgoed te koop om skoon te maak voor ons kon uitpak. Daar was spinnekoppe en webbe asook die vloer was nie gewas nie. Die stoof was baie sleg geroes, laat ons nie eers wou kosmaak nie. Ons het die kantoor gevra om te kom skoonmaak maar was halfhartig skoongemaak. Die badkamer was vuil, die vloermatte was onbruikbaar en die toilet het gelek. Ons het ons eie badkamer matte gaan koop. Die beddegoed was verouderd en ons het ons eie beddegoed gebruik. Daar was geen WiFi of DStv soos geadverteer nie. Slegs 'n 1982 TV wat ook geen kanale opgevang het nie. Daar was ook geen kluis of sekuriteit nie. Die braai-area was onmenslik vuil, vol spinnerakke en voëlmis. Ons het die kantoor oor gevra om skoon te maak maar weereens was dit halfhartig gedoen. Om dit op te som, is daar geen onderhoud of trots in die plek nie. Ons wou eers kla oor die plek maar het toe besluit om die beste van 'n slegte situasie te maak. Ons sal nooit weer die plek besoek nie, en wonder ook hoekom webtuiste nie navorsing gedoen het oor die plek nie. Drie groepe mense wat in ons tyd daar was het ook gekla oor die resort. Vir die prys wat ons betaal het is die gehalte van die veblyf onaanvaarbaar.

Venecia K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venecia K

Verskriklik rustige atmosfeer.

Baie lekker gekuier en sal aanbeveel vir familie en vriende.

Adri K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri K

Lekker en pragtig geleë.

Baie naby aan die strand en pragtige natuurskoon.

Ronald W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronald W

Good but with reservations.

There should be some sort of warning that the following items are not supplied. Toilet paper. Soap. Towels. No explanation as to how the TV works.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 236 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Victoriabaai, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae30c6249d935dc407e45eed3f3c9da7e1c2f3f6abb650a18f1e620447010c84e0e254e6cc6c1e909cec46f964605ae4a902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 Main Road Victoria Bay 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.998038 22.538167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang