Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 503

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die administrasiefooi by die kwotasie ingesluit is.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito is 2 weke voor aankoms betaalbaar en is nie by die tarief ingesluit nie.

Die besprekingsooreenkoms wat aan kliënt gestuur sal word nadat deposito betaal is, moet ingevul en teruggestuur word voor aankoms. Geen sleutels sal vrygestel word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg word nie.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word binne 14 werksdae na vertrek, minder enige aftrekkings vir breek.
Indien die eiendom opsetlik of nie, deur nalatigheid of nie, deur jouself of enige ander beskadig word, stem jy in om vir die genoemde skade te betaal indien dit die bedrag wat deur die breekskadedeposito gehou word, oorskry.
Indien gaste by die eiendom aankom en vind dat daar skade is, rus die onus op gaste om ons kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal gehou word en in die bankrekening wat deur gaste genomineer is, oorbetaal word.
Onthou asseblief om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asseblief seker dat die volle balans uitstaande in ons bankrekening gereflekteer word 7 dae voor aankoms.
Moet asseblief nie die maksimum aantal mense wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Versuim om aan hierdie versoek te voldoen sal lei tot uitsetting sonder terugbetaling en geen kennisgewingstydperk.
Geen rook word binne enige van die eenhede, woonstelle of huise toegelaat nie, sou jy in die huis rook sal jy jou breekskadedeposito ten volle verloor.
Skoonmaakdienste kan op versoek, teen ekstra koste en onderhewig aan beskikbaarheid gereël word.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Ons kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief vir huurders wat veroorsaak word deur 'n handeling buite ons beheer nie. In die geval van enige toestel wat buite werking is, kan ons nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

- Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Handdoeke vir swem en bad.
- DStv-dekodeerder met die afstandbeheer en kaart.
- Jou eie skoonmaakmiddels en toiletpapier vir tydens jou verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In certain cases when a deposit was paid and the client wants to cancel there will be a non-refundable cancellation fee of R500 will be levied on all cancellations. This R500 is over and above the percentage already stated as the cancellation fee.
More than 1 month before check-in, 50% deposit refunded.
More than 2 weeks before check-in, 25% deposit refunded.
Less than 2 weeks before check-in, 0% deposit refunded.

Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich Laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA315e986b704a30d401ba8e3f0ba9daac379b5b964845c08515d112b8e6505686eda01cd02f473524c8c8aa587320d8eb7355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 4) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863487724185 30.371140804894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang