Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull Hermanus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 88 resensies vir Seagull Hermanus
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adele F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Pragtige plekkie en dorp.

Plek maklik gekry. Ons inboek het vlot verloop. Was baie netjies, skoon en baie modern. Ons woonstel was ook baie privaat. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak. Dankie dat ons by julle kon tuisgaan.

Coral S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coral S

Baie lekker en gerieflik.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Die plek was baie gerieflik.

Michele M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Comfortable and warm, lovely decor.

It is so well appointed, both in locality and decor. We had a wonderful time! They have everything in the kitchen one wants to use. Perfect for a couple. Great helpful hosts.

Surita D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D

Rustige wegbreek. Sal weer daar gaan bly. Beveel die woonstel aan.

Ek het baie lekker gebly. Baie stil en veilige omgewing. Netjies en alles wat jy nodig het, net soos op die foto's. Was vriendelik ontvang.

Paulene S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulene S

Well maintained accommodation, in walking distance to the sea. Close to Hermanus.

A peaceful stay in a stylish apartment.

Stephanus S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus S

Regtig 'n baie mooi en gerieflike plek, wat mens dadelik laat welkom voel het.

Ons was vriendelik ontvang en was absoluut verras deur die pragtige plek.

Joseph P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph P

First class!

The Seagull cottage was one of the nicest self-catering accommodations we have stayed at. The unit was spotlessly clean, and the bed very comfortable. Everything one would expect of a self-catering unit was on hand, including a lovely aperitif to welcome us on our arrival. Both Andre and Willie were attentive hosts. We would have no hesitation in recommending Seagull Hermanus.

Francois V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Lekker. Lekker. Ek kon myself wees. Well done!

Nooit weer bly ek op 'n ander plek. Jy is myne! Dankie.

Brett T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T

Was convenient, clean, and value for money.

Stay was private, safe, secure, spacious, and very conveniently located for my business. And also very smooth on load shedding back up was great, and WiFi worked. Thanks.

Jeanette P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Die plek sê "kom weer".

Gerieflik, sentraal, netjies met uitstekende reaksietyd op versoeke. Beslis 'n bargain om daar te bly en wat ek veral waardeer het, is privaatheid en veiligheid. Baie dankie.

Junain M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junain M

I'm going back next year January.

Awesome awesome awesome is all I can say. I was in need of nothing with regards to my stay.

Diavre G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diavre G

Lekker.

Ja, dit was baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Charné H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné H

A quiet and relaxed weekend away.

The stay was quiet, pleasant and relaxed. The host was quite accommodating when needed. Definitely worth the stay!

Michelle M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Luuksheid op 'n begroting.

Presies wat dit sê, "luxury self-catering". Gerieflik met al die ekstras om 'n webreek 'n spesiale geleentheid te maak. Sonder buitensporige pryse.

Morné T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné T

Dit het al die gemak en geriewe van 'n tuiste verskaf. Daar was niks tekort nie, baie aangenaam om in te bly vir 'n kort tydjie weg.

Die woning was modern, ruim en die voorsienings wat gemaak was (WiFi, omskakelaar, Netflix, Showmax, nagligte ens.) was baie bedagsaam en het gemaak dat daar geen ongerief van die huis af was nie.

Jacques G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Baie netjiese woonstel.

Dis 'n baie netjiese woonstel met alles wat ons nodig gehad het, daar is 'n inverter om die ligte en TV aan te hou deur loadshedding en goeie WiFi.

Tanya R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Cosy, clean and safe.

Loadshedding was not a problem. We could still have something warm to drink, relax, watch a movie on Netflix, DStv, and Showmax. We will definitely book again in the near future.

Rochelle B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Fantastic, cute, so calming.

Verblyf by Seagull Hermanus was fantasies en rustig , sal dit weer wil bespreek.

Belinda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Most enjoyable stay and wonderful accommodation.

The apartment is well furnished and we had a very comfortable stay. Andre is a great host and very helpful. We highly recommend Seagull Hermanus!

Delene N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delene N

Lekker en rustige naweek by die see.

Baie lekker gebly, vriendelike diens, skoon en netjies, stapafstand van winkels en die see, en veilige omgewing.

Dr. Leon F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr. Leon F

Baie gerieflike plekkie vir 2 mense.

Lekker plekkie vir 2 mense. Loopafstand van die strand. Willie en Andre was baie gaaf.

Leanna S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanna S

Home away from home.

It was most certainly the best. The air, the atmosphere. It was cozy, it was safe, and quiet. A lovely place to just relax. I will most definitely go back again!

Vivian V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian V

Dit was regtig fantasties !

Seagull, is ń Great plek om te bly vir ń vakansie. Geen probleme ondervind. Als is netjies en professioneel! Baie Dankie !!

Gail L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail L

Fantasties en rustig.

Seagulls Hermanus is egte waarde vir geld. Andre was werklik 'n goeie gasheer en het ons vriendelik verwelkom en sommer tuis laat voel. Naby see en baie rustig. Bied alles. Ek gaan beslis weer na Seagulls Hermanus.

Marietjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Alles was fantasties. Smaakvol ingerig, vriendelike mense, uitstekende ligging.

Sal baie graag weer hier wil bly vir 'n langer tydperk.

Anthea A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A

Dit was definitief een vir die boeke.

Dit was net perfek.

Carene M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene M

Langnaweek wegbreek.

Goed ingerig. Vriendelike gasheer. Sal beslis weer kom.

Lize V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Wonderful weekend.

We enjoyed our stay at Seagull and Andre was very accommodating. It was a peaceful weekend. Just what we needed.

Christine R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R

Spacious, comfortable place to stay.

After our 4-day stay we didn't want to go home. We loved the place. The couches, the books, the ocean, friendly owners. It felt like home.

Lindsay B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay B

Perfect location, beautiful holiday home.

Our family of 4 stayed here for 3 nights. Seagull is spacious and beautifully decorated. We loved all the extra touches. The kitchen is well equipped with a coffee machine and dishwasher. There is a gorgeous, private outdoor area and wood fireplace indoors. The beds are super comfy and the showers are huge. Extra care has been taken for load shedding and we really appreciated the gas cylinder, rechargeable lights and UPS for WiFi. The owner was so helpful and easy to communicate with. We would highly recommend this home.

Hester G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Waarde vir geld.

Ligging en plek is wow.

Carmen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Amazing! Friendly owners.

Will definitely return.

Clarisa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisa S

It was absolutely amazing.

Thank you so much. We had an amazing time. Place is beautifully furnished and everything is so modern and it smelled amazing. I will definitely go back again.

Ursula M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Baie rustig.

Baie mooi, romantiese plekke, volledig uitgerus met als. Die eienaar het regtig aan alles gedink. Jy hoef net jou klere en kos saam te neem. Dis 'n oulike woonstel groot genoeg vir 2mense, braaigeriewe is daar, en die seefront is loop afstand van die plek. Baie rustig area, groot winkel is 5min weg. As jy wil ontspan is dit jou plek, niemand pla jou nie. Absolute peace. Sal dit definitief aanbeveel. En ja die foto's op LekkeSlaap is presies hoe dit lyk.

Jc M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc M

Major value for money!

Of the highest quality, true value for money, very accommodating owner, the ideal location and accommodation setup for a much needed get away. Definitely will recommend it to others!

Ben V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Baie lekker gebly. Skoon en netjiese verblyf met goeie sekuriteit. Sal beslis weer teruggaan.

Baie oulike verblyf, gasvrye eienaar, skoon en netjies en die verblyf word beslis aanbeveel.

Carla V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Baie gerieflik.

Ons tydjie was baie kort maar sal weer daar bly en dit is baie sentral en naby aan als.

Suna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna V

Baie gerieflik.

Die woonstel is baie gerieflik, baie netjies en baie mooi, met besonderse aandag aan detail. Andre baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly.

Errol E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol E

Lekker knus met alles wat jy by die huis sal hê, selfs 'n lekker braaiplek.

Het baie lekker oorgeslaap. Het net 'n bad gemis. Vol WiFi, DStv, Netflix, ens.

Hilton S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton S

9 out of 10. Perfect place for a little getaway for 2.

Would definitely recommend Seagull and we're definitely going back!

Louis V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Ons het die verblyf baie geniet.

Die verblyf was skoon, netjies en goed toegerus.

Bettie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V

Asemrowend, rustig. Wat 'n belewenis.

Alles in die huis is uiters verwelkomend, modern en absoluut wow. Van die komplimentêre sjerrie tot die vars blomme, alles puik. Fantastiese ligging en veilige omgewing. Dankie André dat jy ons tuis laat voel het in julle pragtige plekkie. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Nathalie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie K

Fantasties.

Vanaf die verwelkoming tot en met die verdaag was als perfek. 10/10. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Schalk V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Heerlik gekuier.

Baie goed ingerigte eenheid, met alles wat jy nodig het, selfs hout vir braai. Heerlike koffie, koekies en bederf vir elkeen op die bed. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs met aankoms. Ons beveel dit enige tyd aan.

Unathi B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi B

The apartment was clean and cosy for two people and André was the best host, a very kind guy.

We were told we can braai and just enjoy our stay, I would recommend the place.

Magda K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Sommer net lekker gewees!

Dit is een van die oulikste plekkies waar ons gebly het! Dit is so skoon, netjies en ook goed ingerig! Die spesiale koffie en lekker soetwyn vir verwelkoming was 'n groot bederf! Daar is letterlik aan alles gedink en ons moes net ons eie kos saambring, verder was daar tot melk in die yskas! Ek sal beslis weer hier kom bly! Dankie Andre!

Aesja V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aesja V

Lekker, netjies, waarde vir geld.

Pragtige plek naby see en middel van alles geleë. Regtig moeite werd sal beslis weer van gebruik maak. Andre en Willem vriendelike, behulpsame en pragtige mense.

Seagull Hermanus se terugvoer

Baie dankie Aesja, dit was heerlik om julle by ons te hê. Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Seagull Hermanus
Maulise K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maulise K

Heerlik gekuier.

Baie goed toegerus met klein detail soos heerlike koffie, warm elektriese kombers op die bed en melk in die yskas. Alhoewel ons net 2 dae gebly het, is die plekkie elke dag skoongemaak. Ons kan ons verblyf definitief aanbeveel en sal graag weer terugkom.

Tracy V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Sien sterre.

Sien sterre.

Seagull Hermanus se terugvoer

Baie dankie Tracy. Was baie lekker om julle hier te hê. Sien hopenlik binnekort weer.

Seagull Hermanus
Octavia A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia A

Amazing.

It was my first time there, I'm definitely going back. We had the most amazing time, the beach and mall are close by. The house is beautiful. 10 out of 10 for this place. Thank you!

Seagull Hermanus se terugvoer

Baie dankie Octavia, waardeer regtig jou mooi review. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Seagull Hermanus
John P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Baie genotvol, rustig, fantasties, baie spesiaal, onvergeetlik.

Die geriewe is van die beste en netjiesste wat ons al ervaar het; ons maak baie gebruik van oorde. Die ontvangs, kommunikasie en beskikbaarheid van die eienaar was fantasties. Ons baie verlief op die onderdakbuite-geriewe met die groenigheid en spuitfontein. Kaggel was wonderlik gepas tydens reën en koue. See is loopafstand en omgewing baie veilig. Seagull sien ons beslis weer!

Annemie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D

Pragtige, moderne eenheid in 'n rustige omgewing.

Moderne selfsorgeenheid in 'n rustige omgewing. Uitstekende waarde vir geld. Ons sal beslis weer kom kuier!

Mildred L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred L

We had a pleasant stay.

Place is very neat and beautifully decorated, was awesome to stay there. Thanks again to the host Andre. Very peaceful and quiet, we had our privacy, was really amazing.

Eldorett V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldorett V

Rustig en baie veilig.

Ek het twee dae se behandeling gegaan vir behandeling by die MediClinic en dit was baie gerieflik. Alles is skoon en veilig. Die diens wat ek ontvang het was baie wondeerlik. Baie dankie aan Willie en Andre.

Jonicia B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonicia B

Hierdie oulike plek het al ons verwagtinge oortref.

Die eienaars het regtig baie moeite gedoen om ons tyd by Seagull Hermanus ‘n aangename een te maak. Die woonstel is baie stylvol ingerig en het al die nodige toerusting. Netjies, skoon en het veilige parkering. Die ligging is ook in die perfekte area, net ‘n entjie se stap weg van die see af. Definitief waarde vir jou geld, sal hulle beslis aanbeveel.

Jody T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody T

It was a beautiful breakaway

We were very happy with the service received. From the handover of the key, to the various visits we did throughout Hermanus. We especially enjoyed our nights in, with a fire, games, movies etc. Awesome selection of movies - definitely perfect if you are in a romcom mood. We had neighbours but we all respected one another with regards to noise levels. An amazing stay!

Michanette L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michanette L

Stylvol, waarde vir geld - sien hulle weer!

Vir besigheid of genot is hierdie 'n fantastiese keuse! Ons is vriendelik ontvang. Ons was verbaas dat ons soveel gerieflikheid vir daardie prys ontvang het. Die pragtige dekor het ook sommer ons verblyf ekstra lekker gemaak!

Maretha V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Fantastiese plek. Wil vir seker weer gaan.

Alles daar is baie mooi en netjies. Gasheer baie vriendelik. Enigste negatief was die oond. Kon dit nie laat warm word nie. Het gasheer gevra, maar wou steeds nie werk nie. Na 3 ure nog net lou. Kos op plate gaar gemaak.

Michelle H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Heerlike verblyf in 'n pragtige woonstel.

Pragtige dekor, baie netjies en lekker bederfies op bed, melk in die yskas, klein koekies. Baie dankie Andre!

Colleen N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen N

Excellent. Every possible comfort.

Beautifully furnished & very well equipped. Couldn't ask for more.

Louise W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Ontspanning in 'n ruim en weelderige plek moet alles wat noodsaaklik is en ook daai spesiale ekstratjies wat dit interessant maak.

Ons gaan van tyd tot tyd weg vir 'n naweek om weg te breek van die besige lewe waarin ons vasgevang is. Ons keuse is maar altyd Hermanus, want dis naby (ons bly in Somerset-Wes). Ons probeer alle selfsorg-akkommodasie en hierdie een was voorwaar 'n goeie keuse, nie net sakpas nie maar ook wat netheid, gerief en gemak aanbetref.

Maryna B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna B

Behalwe vir die reën, was die baie lekker.

Baie gerieflike eenheid. Vashouplek in stort sal goed wees.

It D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
It D

Heel gaaf, oulike plek, maar net baie gebrekke.

Die DStv-pakket is 'n vakansie-pakket, ek glo die eienaar het nie die vaagste benul wat se twak daarop gebeeldsaai word nie. Ek het die eienaar gekontak (en die webtuiste) oor die DVD wat ook nie werk nie en het geen terugvoer ontvang nie. Dus baie dankie daarvoor. Die trappe in die plek is ook 'n uitdaging, ek wonder met hoeveel omkoopgeld die eienaar 'n okkupasie-sertifikaat bekom het.

Elze Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze Z

Uitstekende verblyfplek met alles wat 'n mens sou wou hê om 100% te ontspan.

Baie netjies, skoon en alle toerusting is duidelik in stand gehou. Veilige parkering en garage gee binne-toegang tot die huis. Baie vriendelik ontvang en selfs veilige parkering gebied vir extra voertuig. Beslis 'n plek waarheen ons sal terugkom om dalk langer te bly.

Marietha L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha L

Sal weer daar gaan bly. Baie skoon.

Privaat. Sien sterre.

Thembakazi N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembakazi N

I enjoyed myself, the place and the hosts were amazing.

I had the time of my life, the place was amazing and the hosts were friendly and welcoming. I would definitely go there again and I would recommend it to other people.

Seagull Hermanus se terugvoer

Thank you so much Thembakazi for the compliments and for leaving the Apartment in such a perfect state. You were the perfect guests. Hope to see you again soon.

Seagull Hermanus
Marietjie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

We enjoyed our stay and was satisfied with the apartment, the location and reception.

We loved the apartment. The decor is very stylish and it was comfortable and very clean. It is central to do sight seeing in the Hermanus area. And also walking distance from the sea. They even accommodate our dogs.

Seagull Hermanus se terugvoer

Baie dankie Marietjie vir die komplimente. Dit was baie nice om julle en die honde-kinders hier te he.

Seagull Hermanus
Shaun J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J

Vriendelike ontvangs. Behulpsame bestuur. Baie privaat.

Ons was 'n broer en 3 susters wat na die afsterwe van ons moeder 'n bietjie weggebreek het. Aangenaam verras was ons deur die netheid, vriendelike ontvangs. Perseel was pynlik netjies en alle benodigdhede was voorsien, selfs 'n espresso! Motorhuis vir my 4x4 en 'n privaat tuin, stil woonbuurt. Baie naby strand en wandelpaaie. Vars oggendlug en mooi sonsondergang was verkwikkend! Die warm kaggel op koue aande met lekker kaggelhout voorsien. Te veel klein dingetjies om te noem wat dit so gerieflik en huislik laat voel het. Pragtige kunswerke orals in woning. Selfs DVD's en verskeidenheid van aktuele en ontspanningsboeke. Menigte oorsese besoekers het in dagboekie aangeteken hoe lekker hulle ook gekuier het, dit het ons sommer erg trots Afrikaans laat voel! Sal beslis weer besoek! Hou so aan!

Seagull Hermanus se terugvoer

Baie dankie Shaun vir hierdie pragtige verwysing, ons waardeer dit opreg. Dit was regtig n groot plesier om julle hier by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Andre

Seagull Hermanus
Hannalene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalene S

Baie lekker gerus.

Die woonstel is baie goed ingerig met als wat jy nodig het. Die ligging naby die see is ook baie gerieflik en 'n vinnige stappie langs die see doen die siel goed. Ons kan die woonstel definitief aanbeveel.

Wendy G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy G

We had such an amazing stay

The house is beautifully decorated with great attention to detail. Love the stoep, curled up with a book in the lazy chair. I will recommend this house to anyone.

Ronelle Y - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle Y

Lieflike plekkie.

Ons het heerlik gekuier. Aanbeveling wat gemaak kan word is dat daar vir die woonstel se parkeerplek 'n net opgesit word aangesien die voëls die motor vreeslik bemors het.

Jaundre V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaundre V

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer besoek.

Daar was voorsiening gemaak vir baie “extra’s” soos bv. Braaihout,blits, gas verwarmer en heerlike koffie. Beslis lekker plekkie om te besoek vir naweek weg

Denzil B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil B

We enjoyed every minute of our breakaway, will recommend the place any day

We appreciated the comfort and attention to detail. The owners has really thought of everything. Nothing was out of place. We will definitely go back.

Donna S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna S

Lieflik.

Wat 'n wonderlike, rustige en stylvolle huis. Sal definitief dit vir vriende, familie en kollegas aanbeveel. Baie dankie. Dis die wegbreek wat ons nodig gehad het.

Charl V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Vier ster akkommodasie!

Die woonstel is modern, gerieflik en baie netjies.

Seagull Hermanus se terugvoer

Baie dankie vir u kompliment. Ons waardeer dit baie. Groete, Andre en Carina.

Seagull Hermanus
Morne B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B

Very nice place.

Will go again for sure.

Gerrit J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J

Dit was baie aangenaam.

Ons het dit baie geniet en personeel het ons ondersteun en was baie behulpsaam. Behalwe vir die verblyf, was die tuin pragtig. Die braaiarea was gemaklik en privaat. Alles was net in plek!

Seagull Hermanus se terugvoer

Baie dankie vir u kompliment. Sal dit aan die personeel oordra. Hoop ons sien gou weer.
Vriendelike groete,
Carina

Seagull Hermanus
Johann N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann N

Baie lekker by Seagul gebly.

Baie vriendelik ontvang. Lekker stapafstand van see met pragtige voetslaanpad en uitsig.

Emmie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie V

Dit was 'n fantastiese ervaring!

Seagull is baie netjies en skoon.

Seagull Hermanus se terugvoer

Baie dankie vir u fantastiese kompliment ons sal net daarop probeer voortbou.

Seagull Hermanus
Monica S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

It was a lovely home away from home.

We had a wonderful stay from beginning to end. Everything was as promised. Would definitely stay here again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n lieflike huis weg van die huis af.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad van die begin tot die einde. Alles was soos belowe. Sal definitief weer hier bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Seagull Hermanus se terugvoer

Monica, thank you for the compliment. We will still try to improve. We hope we see you again. Regards.

Seagull Hermanus
Celeste V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

House is beautifully decorated and fully equipped to ensure guests have a comfortable stay.

We had an amazing time at Seagull. The house is fully equipped which made our stay very relaxed and enjoyable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis is mooi versier en volledig toegerus om seker te maak dat gaste gemaklik bly.

Ons het lekker gekuier by Seagull. Die huis is volledig toegerus en het ons kuier baie ontspanne en lekker gemaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nelson B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelson B

Heerlik skoon en naby die see.

Wonderlike skoon dekor. Lekker geriewe en naby die see met 'n heerlike stappaadjie.

Antoinette E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Absoluut waarde vir ons geld!

Dis netjies, skoon, rustig en 'n veilige omgewing. Ons kom beslis weer terug. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

Wicus B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wicus B

Baie goeie verblyf en gasvryheid.

Ons het die woonstel-gedeelte gebruik wat baie netjies, skoon en privaat is. Ons is baie vriendelik verwelkom en het onmiddellik tuis gevoel. Kan die verblyf beslis aanbeveel.

Joanita L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita L

Baie aangename en rustige omgewing.

Verblyf, verwelkoming en geriewe was voortreflik. Perfek.

Melina J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melina J

A surprisingly beautiful place!

This place was put tog put together thoughtfully. Very spacious and we loved the braai area with the fountain. Very peaceful!

Ludwig P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig P

Well equipped self catering house

Very friendly and helpful managing staff from our time of arrival until our departure. The house is very well equipped for the guests self catering requirement. The house rooms are large and very clean.

Jaco S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Die ideale plekkie vir 'n rustige kusvakansie met al die nodige fasiliteite!

Seagull het beslis aan al die verwagtinge, soos geskep op die professionele webblad, voldoen! Dis beslis aan te beveel vir enige iemand wat 'n stylvolle selfsorg vakansie wil geniet!

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821b42364a3805cee775567f7e04751e372243289ef4aa4bda9d3038ff57aa715202311de6f90f25cc6dc2c5e69a657d0b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.426069344748 19.195566773414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang