Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull Hermanus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seagull Hermanus is 'n selfsorgvakansiehuis en -kothuis in Sandbaai, Hermanus.

Die huis is volledig toegerus en beskik oor twee individueel versierde slaapkamers met en suite-badkamers. Alle nodige gerief en geriewe is tot jou beskikking om jou verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, -eetarea en 'n sitkamer. Die sitkamer is toegerus met 'n Hotel/Gastehuis DStv-pakket en gratis WiFi.

Die kothuis is apart van die huis en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n stort, oopplan-kombuisie en patio met braaitoerusting.

Gaste kan op die patio met sy rustige tuintjie ontspan of van die braai-area gebruik maak. Maak asseblief seker dat jy jou eie swemhanddoeke saambring.

Seagull Hermanus is 500 meter van die see af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 88 resensies vir Seagull Hermanus
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagull Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821b42364a3805cee775567f7e04751e372243289ef4aa4bda9d3038ff57aa715202311de6f90f25cc6dc2c5e69a657d0b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.426069344748 19.195566773414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang