Seagull Hermanus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seagull Hermanus is 'n selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus.
Die huis het 2 individueel versierde slaapkamers met en suite-badkamers. Al die nodige geriewe is beskikbaar om jou verblyf onvergeetlik te maak.
Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die sitarea het TV met 'n DStv-gastehuispakket en gratis WiFi.
Die kothuis is apart van die huis en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, oopplan-kombuisie en 'n stoep met braaitoerusting.
Gaste kan op die stoep met sy tuintjie ontspan, of van die braaigeriewe gebruik maak. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.
Seagull Hermanus is 500 m van die see af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Seagull Hermanus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang