Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull Hermanus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seagull Hermanus is 'n selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus.

Die huis het 2 individueel versierde slaapkamers met en suite-badkamers. Al die nodige geriewe is beskikbaar om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die sitarea het TV met 'n DStv-gastehuispakket en gratis WiFi.

Die kothuis is apart van die huis en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, oopplan-kombuisie en 'n stoep met braaitoerusting.

Gaste kan op die stoep met sy tuintjie ontspan, of van die braaigeriewe gebruik maak. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.

Seagull Hermanus is 500 m van die see af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Adele F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie en dorp. Plek maklik gekry. Ons inboek het vlot verloop. Was baie netjies, skoon en baie modern. Ons woonstel was ook baie privaat. O...
Sien meer
Sep 2024
Coral S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en gerieflik. Ons het baie lekker oorgeslaap. Die plek was baie gerieflik.
Aug 2024
Michele M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and warm, lovely decor. It is so well appointed, both in locality and decor. We had a wonderful time! They have everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Surita D
5.0
Rustige wegbreek. Sal weer daar gaan bly. Beveel die woonstel aan. Ek het baie lekker gebly. Baie stil en veilige omgewing. Netjies en alles wat jy no...
Sien meer
Jul 2024
Paulene S
Saam met lewensmaat
5.0
Well maintained accommodation, in walking distance to the sea. Close to Hermanus. A peaceful stay in a stylish apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagull Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821b42364a3805cee775567f7e04751e372243289ef4aa4bda9d3038ff57aa715202311de6f90f25cc6dc2c5e69a657d0b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.426069344748 19.195566773414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang