Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- East Wing
- Rates displayed are on a self-catering basis
- Lighthouse West Wing
- Rates displayed are on a self-catering basis
- Salt Cottage
- Rates displayed are on a self-catering basis
Huisreëls
Hierdie eiendom is nie geskik vir troeteldiere nie.
Rook is nie toegelaat nie.
U is welkom om klein groepies in die verblyf te onthaal; oornagverblyf is egter beperk tot 'n maksimum van 6 gaste in Salt Cottage, en 'n maksimum van 2 gaste in die vuurtoringvlerke. Geen bykomende gaste buite hierdie perke word toegelaat om te oornag nie.
Die vlerke is ontwerp om 'n maksimum van twee volwassenes en een baba van 0 - 2 jaar oud te akkommodeer. Let asseblief daarop dat ekstra beddens vir bykomende gaste of kinders nie in die vlerke beskikbaar is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
St Francis Way, Seal Point Lighthouse, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang