Seal Point Lighthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. Francis-weg, Seal Point-vuurtoring, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seal Point Lighthouse bied verblyf in die vuurtoring aan die punt van die skiereiland in Kaap St. Francis. Die pragtige verblyf nooi gaste om 'n aand as 'n vuurtoringbewaarder deur te bring en bied 'n unieke seefront-ervaring wat geskiedenis en ouwêreldse bekoring meng.
Verblyf word in 2 stylvolle vleuels aan weerskante van die vuurtoring gebied. Dit was destyds die bewaarder se slaapkwartiere. Die East Wing-kamer het 'n koningingrootte-bed en die West Wing-kamer het 'n koninggrootte-bed. Elke vleuel het 'n badkamer met 'n stort, kombuis en 'n leefarea.
Ontbyt word voorsien, asook rooi- en witwyn, stil- en vonkelwater, gin, whiskey en alles wat 'n mens benodig om 'n Negroni-mengeldrankie te maak. Langs die vuurtoring is die Nevermind-restaurant wat 'n restaurant, koffiewinkel en bakkery is. Hiér kan gaste aan ontbyt, varsgebak en middagetes en aandetes wat op die vuur gaargemaak is, smul.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Roxanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- St. Francis-weg, Seal Point-vuurtoring, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Seal Point Lighthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. Francis-weg, Seal Point-vuurtoring, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap