Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seal Point Lighthouse

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Francis-weg, Seal Point-vuurtoring, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seal Point Lighthouse bied verblyf in die vuurtoring aan die punt van die skiereiland in Kaap St. Francis. Die pragtige verblyf nooi gaste om 'n aand as 'n vuurtoringbewaarder deur te bring en bied 'n unieke seefront-ervaring wat geskiedenis en ouwêreldse bekoring meng.

Verblyf word in 2 stylvolle vleuels aan weerskante van die vuurtoring gebied. Dit was destyds die bewaarder se slaapkwartiere. Die East Wing-kamer het 'n koningingrootte-bed en die West Wing-kamer het 'n koninggrootte-bed. Elke vleuel het 'n badkamer met 'n stort, kombuis en 'n leefarea.

Ontbyt word langs die vuurtoring by die Nevermind-restaurant wat 'n restaurant, koffiewinkel en bakkery is, voorsien. Hiér kan gaste aan ontbyt, varsgebak en middagetes en aandetes wat op die vuur gaargemaak is, smul.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Seal Point Lighthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • St. Francis-weg, Seal Point-vuurtoring, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seal Point Lighthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Francis-weg, Seal Point-vuurtoring, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4426d17bf168996f0e62cbfa2c96b9d2df7c563493cb88b436568976d5500310aeae13807c286f23247793ace0ce613f0cca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 St Francis Way Seal Point Lighthouse 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.212538565056 24.836205297553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang