Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seas the Sun

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middlevlei-landgoed, Chalet 5, Meerensee, Fisherhaven - Hermanus District, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Seas the Sun is 'n pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer selfsorg strandhuis geleë in 'n rustige natuurreservaat 15 minute vanaf die middestad van Hermanus. Dis 2 minute se stap na die strand en strandmeer of swembad. Ideaal vir paartjies of gesinne van 4, baie goed toegerus en gerieflik gemeubileer. Dit het 'n privaat tuin en parkeerplek, en die veilige landgoed bied 'n swembad, tennisbane, en 'n kinderspeelarea en 'n geriefswinkel met heerlike etes.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, sy eie platskerm-TV en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer het 'n bad met handstort en toilet.

Die knus kombuis is baie goed toegerus met 'n elektriese stoof en oond, mikrogolfoond, en yskas met 'n vrieskas. Komplimentêre tee, koffie, beskuit en sjokolade met aankoms. Die oopplan-leefarea en -eetarea beskik oor nog 'n TV, rusbanke, gemaklike stoele en 'n eetkamerstel, plus gratis onbeperkte WiFi teen 2 Mbps. Netflix en YouTube is beskikbaar of bring jou eie afgelaaide vermaak. 'n Gasverwarmer is beskikbaar vir koue winteraande en mobiele waaiers in die somer. Die stoep het 'n ingeboude braai-area, met buitestoele en 'n tafel om die uitsig, klank en reuk van die see, en ons vriendelike tuinvoëls te geniet.

Daar is 'n klein omskakelaar wat die ligte, TV's en Wi-Fi sal laat werk tydens beurtkrag. Moet asseblief geen ander toestelle gedurende hierdie tyd gebruik nie.

Geniet visvang, swem, kanovaart, vlieërbranderry, fietsry, stap, tennis en tafeltennis op die landgoed - bring net jou eie toerusting. Roeiski's is beskikbaar om by die eienaar te huur. Troeteldiere word ongelukkig nie op hierdie natuurreservaat toegelaat nie.

Seas the Sun is die ideale plek vanwaar gaste Hermanus kan verken en die walvisfeeste en wynroetes kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Seas the Sun
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lori Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Middlevlei-landgoed, Chalet 5, Meerensee, Fisherhaven - Hermanus District, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seas the Sun het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middlevlei-landgoed, Chalet 5, Meerensee, Fisherhaven - Hermanus District, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8b6fe536161cd707838a331f82952f4ae1b50d052074010a1052836ccdf275b9cd91ade4a38374d97168cb07b4f002548a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 Middlevlei Estate Chalet 5, Meerensee 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366965558612 19.104431748783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang