SeaScape
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Little Swift-keeromstraat 14, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SeaScape is 'n selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se woonhuis is en in die gewilde Vermont-dorpie in Hermanus aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë is. Dit bied ongelooflike see-uitsigte naby die strand en grens aan die Hermanus Natuurreservaat.
Die stylvolle eenheid is geskik vir 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het net 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek en die sitarea het 'n rusbank met 'n platskerm-TV wat toegang tot Netflix bied. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar 'n omsetter en sonpanele is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Little Swift-keeromstraat 14, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink SeaScape het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Little Swift-keeromstraat 14, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang