Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashell House Unit for 2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Seashell House Unit for 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johannes S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Baie rustig.

Dit was fantasties met die stille omgewing.

Andries D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Kompakte selfsorgakkommodasie in Agulhas.

Baie naby die ligtoring en restaurante. Klein en kompak, maar goed toegeruste eenslaapkamerwoonstel met 'n reuse dubbelbed en 'n heerlike groot stort!

Isabel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Gerieflik, netjies, mooi see-uitsig.

Eenheid is goed toegerus en netjies. Gasvrou baie vriendelik.

Louwtjie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie N

Rustig, gemaklik en ontspannend.

Die huisie is baie senteaal en naby alles wat jy benodig. Ons sal vir seker weer van die huisie gebruik maak as ons weer L'Agulhas toe gaan.

Fanie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie F

Baie na aan winkels en koffiewinkels.

Eenheid het alles wat jy benodig en gasvrou ontvang jou en gee goeie terugvoer.

Willie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Perfect can not ask for anything more. Host is excellent, friendly and helpful. This is the perfect place to stay for break.

See stars

Johan G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G

Stil, rustig en die inwoners en winkeliers is baie vriendelik en behulpsaam.

Restaurante se seekos-spyskaarte is baie beperk. Maar daar was heerlike vars vis te koop by een van die seekos-handelaars.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbd1fa115466da147ceb6be170043e49345f89c7d3af5335c9a8cd65a2ddb0f98883e8c3a2f0c18685faf70a3e05efb1d297?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.826610216046 20.00933811164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang