Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Yskas, mikrogolf, enkelgasplaat, tweeplaatstoof en ’n ketel
Huisreëls
Die eienaar woon op die perseel, maar die woonstel is apart van sy eenheid.
Die spasie word met niemand gedeel nie en hier word ’n deeglik ontsmet, is goeie ventilasie en ons volg 'n streng skoonmaakskedule. Daar verloop 24 uur tussen besprekings.
Twee enkelbeddens kan versoek word vir 2 aande of meer.
Daar is moontlike afslag vir langer verblyf.
Gratis 2 GB WiFi per dag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang