Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashell House Unit for 2

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig. Dit was fantasties met die stille omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Kompakte selfsorgakkommodasie in Agulhas. Baie naby die ligtoring en restaurante. Klein en kompak, maar goed toegeruste eenslaapkamerwoonstel met 'n reuse dubbelbed en 'n heerlike groot stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflik, netjies, mooi see-uitsig. Eenheid is goed toegerus en netjies. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwtjie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Rustig, gemaklik en ontspannend. Die huisie is baie senteaal en naby alles wat jy benodig. Ons sal vir seker weer van die huisie gebruik maak as ons weer L'Agulhas toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Baie na aan winkels en koffiewinkels. Eenheid het alles wat jy benodig en gasvrou ontvang jou en gee goeie terugvoer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Perfect can not ask for anything more. Host is excellent, friendly and helpful. This is the perfect place to stay for break. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Stil, rustig en die inwoners en winkeliers is baie vriendelik en behulpsaam. Restaurante se seekos-spyskaarte is baie beperk. Maar daar was heerlike vars vis te koop by een van die seekos-handelaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbd1fa115466da147ceb6be170043e49345f89c7d3af5335c9a8cd65a2ddb0f98883e8c3a2f0c18685faf70a3e05efb1d297?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.826610216046 20.00933811164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang