Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashell House Unit for 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seashell House Unit for 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-grondvloerwoonstel met see-uitsigte. Die eiendom is in L'Agulhas geleë, net 400 m vanaf Agulhas Nasionale Park, getypoele, Kaap Agulhas-vuurtoring en die historiese suidpunt van Afrika waar die Indiese en Atlantiese Oseaan ontmoet.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie en eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n enkelgasstoof, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die woonstel is toegerus met 'n waaier, 'n TV en beperkte gratis WiFi.

Die woonstel het sitplek buite en 'n braai-area, waar gaste kan ontspan en die uitsig kan geniet. Veilige toesluitparkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis wat reg langs die eenheid is. Die motorhuis is geskik vir 'n klein motor of fiets. Die ligging bied vinnige toegang tot restaurante en superette in die dorp. Doendinge in die area sluit voetslaan in. Die eienaar woon op die eiendom, en die woonstel is apart met geen gedeelde ruimtes nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Golfstraat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seashell House Unit for 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbd1fa115466da147ceb6be170043e49345f89c7d3af5335c9a8cd65a2ddb0f98883e8c3a2f0c18685faf70a3e05efb1d297?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.826610216046 20.00933811164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang