Seaside @ The Dunes
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n ingeboude kas, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n etenstafel vir 2 toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n ingeboude kas, lessenaar en 'n stoel, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slaapbank vir kinders, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, H1 The Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang