Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Umdloti

Escape to a Beach Haven at 505

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar word van gaste vereis om 'n korporatiewe brief te teken van hul erkenning van die komplekse reëls en regulasies
'n R3000 breekskadedeposito word vereis.
Skoonmaakdienste kan vooraf gereël word vir die duur van die gas se verblyf, en oor naweke en Suid-Afrikaanse openbare vakansiedae.
Wasgoeddienste kan direk met 'n uitgekontrakteerde maatskappy gereël word teen 'n ekstra koste.
Die kompleks hou streng by stilte ure. Gaste wat hierdie tye oortree sal vir 'n boete aanspreeklik wees.
Gaste moet veral bewus wees van geraasvlakke wanneer hulle saans op die balkon sit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

30 North Beach Road, 505 Sorgente, 4350, Umdloti, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99eb2f7887d8e5593a0ef4a4be81e1aa03894e239ed07ce9bc46e8c7c88d3388012a062dc1ba0d5a1b742672729811e4ba61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 30 North Beach Road 505 Sorgente Umdloti KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6648432 31.1221138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang