Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Historical Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Mariëtte E
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2022

Heerlik. Pragtige natuur en see-uitsig vanaf stoep. Pragtige natuur en mooi see-uitsig vanaf stoep. Oulike huisie met gerieflike slaapplek. Kombuis egter baie beknop. Badkamergeriewe in hoofhuis baie ongerieflik. Gelukkig was kothuis tot ons beskikking met gerieflike badkamer. Messegoed en 'n pan in kombuis was nie skoon nie. Lig in agterplaas tussen hoofhuis en kothuis kort. Huis is verder goed toegerus en uitstekend beveilig. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Vanessa
Seaside Historical Cottage
Thank you for your valuable feedback. We will certainly take more time and effort to make sure everything is up to excellent cleaning standards; which is something we find very important! Being an old Historical Cottage, en-suite bathrooms were not common in the past but certainly something we appreciate now - I am pleased we could make the bathroom set up more suitable for you during your stay. It was a pleasure to host you and your friends and glad that you enjoyed your stay and time together.

Kim G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Charming little cottage right on the beachfront. We had a lovely weekend at this cottage in Kleinmond. It's very quaint and memorable and Vanessa was very helpful and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Seaside Historical Cottage
So glad you had a lovely stay. It was an absolute pleasure to host you. We hope to see you again soon.

Max A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2021

Very nice spot. Perfect quick getaway from Cape Town. We had a great time. Our little son enjoyed the walks and views. Was great to be so close to the ocean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Vanessa
Seaside Historical Cottage
So glad you had a good time and your son had fun. It was a pleasure to host you. Hope you will visit us again in the future.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2020

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Esme J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Dit was absoluut "luuks", 'n huisie waarvan ek nog altyd gedroom het om vakansie in te hou. 'n Pophuis met al die geriewe nodig vir 'n vakansie as gesin saam. Ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie en die diens gelewer deur Vanessa was puik en altyd vriendelik. Sy was altyd beskikbaar, selfs haar hond het kom inloer. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Seaside Historical Cottage
Thank you for your complimentary review. It was an absolute pkeasure to host you and your family. I am thrilled that you had a wonderful holiday by the sea and created special memories. We hope you will come visit again.

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2017

Baie mooi plek met alle geriewe. Mooi plek, skoon en netjies. Naby die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Seaside Historical Cottage
Hello Piet, Thank you for your review. I appreciate your feedback and high ratings. Please let me know if we can improve in any area. We hope to host you again. Best regards, Vanessa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lae Kusweg 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f557b6694a8419f6c7152bef9d0ad62bc0b692a3db0608ca4faf09ad3a717ceb7e91acba436c370992f2810a28511c5ab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 24 Lower Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.345607736203 19.015763449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang