Seaside The Villa's
Beskrywing
Dié woonstel bied slaapplek vir tot 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 kamers het elkeen 'n dubbel- en 'n enkelbed, maar ons kan ook 3 enkelbeddens voorsien indien dit vooraf gereël word. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer bo het 'n bad en die onderste badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Daar is breekware en eetgerei vir 8 gaste. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe buite. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis vir jou voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem kennis dat geen harde musiek en geraas toegelaat word nie. Dit moet tot 'n minimum beperk word om nie ander gaste en bure te steur nie.
Slegs gastevoertuie word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Kombuis & eetkamer

- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witthaus-straat, Villa Siesta, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang