Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside The Villa's

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Seaside The Villa's
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Levern D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levern D

Hospitality was amazing, service was top tier!

Would definitely book the villas again.

Seaside The Villa's se terugvoer

Thank you very much Levern, we looking forward to your next visit. Lucia

Seaside The Villa's
Sue F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue F

Lovely, clean and spacious.

We enjoyed our short stay. Lots of space, so we were not in one another's way. The branded bottled water in the fridge was a lovely touch.

Charis J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charis J

The bomb.

The place was super awesome. We loved every minute of it.

Seaside The Villa's se terugvoer

Hi there,

It was a great pleasure hosting you and your family.

Seaside The Villa's
Emelda M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelda M

Ons het onsself baie geniet, en sal Seaside the Villa's enige tyd aanbeveel.

Ons sal altyd weer teruggaan na Seaside the Villa's. Die staf is vriendelik en baie nice mense. Lucia het ons sommer tuis laat voel met haar verwelkoming. Die units was netjies en skoon. En die area is baie rustig. Ons het onsself regtig geniet.

Avril K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril K

Awesome.

We had a fantastic time.

Belinda G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda G

Lieflike uitsig en ruim. Sal definitief aanbeveel.

Lucia en haar span was uiters hulpvaardig tydens ons verblyf.

Elsone V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsone V

Beslis elke sent werd. Netjies en oorgenoeg spasie.

Baie vriendelike diens ontvang. Plek is skoon en netjies met baie spasie.

Virginia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Virginia S

In een woord, wonderlik.

Wat ons belowe was het ons ontvang. Al wat ons afgesit het was die kragonderbrekings. Net 'n aanbeveling. Dit sal gemaklik wees vir gaste as daar gastoestelle beskikbaar is in geval van kragonderbrekings afgesien van dit was ons kuier wonderlik.

Anneke P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke P

Gemaklike verblyf.

Baie lekker en goed toegerus. 2de keer wat ons hier bly. Ons sal weer teruggaan.

Maureen M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen M

It was great.

Good for a fun time and to relax.

Mariaan M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M

Fantasties.

Baie lekker en baie skoon.

Natasha F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Very pleasant.

Place very nice, clean, fresh, tidy, spacious. Close to the beach and shopping centre.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker.

Baie oulike plek, skoon, vars, netjies en ruim. Naby die strand en winkelsentrum.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zaudi F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaudi F

Baie gerieflik en vreeslik gemaklik.

Wat 'n wonderlike plek. Die ligging is fantasties en die plek is so goed toegerus met baie ekstras!

Seaside The Villa's se terugvoer

Baie dankie,

Hoop regtig om julle weer te sien.

Wonderlike dag verder.

Lucia en almal by Seaside.

Seaside The Villa's
Haylee W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Haylee W

Dit was 'n plesier om by Seaside te bly. Met aankoms was die plek baie skoon en netjies en die diens was goed.

Ek sal enige tyd weer teruggaan, ons het dit vreeslik geniet en die ligging is perfek!

Yolandè V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandè V

Fabulous!

Vriendelike, professionele, hulpvaardige mense. Villa's is ideaal vir gesinsvakansies en ons sien uit na ons volgende besoek.

George A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George A

Groot, gerieflik en goed toegerus.

Groot genoeg vir 'n groep van tot 10 mense en goed toegerus. Die omgewing is mooi, veilig, stil en naby die see geleë. Hulle kan meer aandag gee aan klein dinge bv. daar was geen toiletpapier en dit is nie perfek skoon soos verwag nie. Dit is goeie waarde vir geld, met 'n huislike atmosfeer.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witthaus-straat, Villa Siesta, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATrI5hTRKOpFKUpP26F7Kq5HdZ6dmNn9M6g9cRCxsSTo9XLTX8l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 Witthaus Street Villa Siesta 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.940822 28.033493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang