Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Apartment Amanzimtoti

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Conrad V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lieflik. Fantasties. Gasheer baie behulpsaam. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Vreeslik lekker en ontspannend. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad en die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Awesome - genoeg ruimte, pragtige view. Ons as gesin kon in gemak leef en ons vakansie geniet. Woonstel het in al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Ek sal beslis teruggaan Seaview toe! Uiters netjies, veilig en perfekte ligging. Dankie Lynne en haar man! Ek en my man en ons kleindogter was by Seaview vir die SA landloop. Met ons aankoms al het Lynne en haar man ons tuis laat voel, die woonstel was bitter netjies en skoon, al het ons vroeër ingeklok. Hulle het uit hul pad gegaan om als gerieflik vir ons te maak. Seaview is gerieflik naby als. Dit is uiters veilig en rustig! Ek het die Vrydagnag bitter siek geword, my man en kleindogter het by Lynne hulle se woonstel aangeklop om hulp. Hulle het vir geen oomblik gehuiwer om te help nie. My man het flou geword en tekens van 'n hartaanval getoon. Lynne het onmiddellik opgetree, haar man het ons hospitaal toe gevat. Sy was konstant met ons kleindogter in kontak. Niks was te veel moeite vir hulle nie. Hulle het ons ook kom haal toe ons Saterdag ontslaan is. Lynne was selfs na ons ontslag besorg oor ons, was dit nie vir haar nie kon dinge anders gewees het. Hulle is beslis 'n aanwins vir Seaview. Dankie vir julle gasvryheid. Julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie gerieflik. Baie gasvry en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionet H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Baie lekker gebly. Lekker naby alles en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phiwayinkosi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

It's an enjoyable place. It is clean and close to malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Awesome people, awesome place, so nice! Highly recommended. Perfect place to stay. You have everything around in walking distance - shops, bars, restaurants, supermarkets etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Baie oulike woonstel. Die woonstel was baie baie netjies. Ons het baie lekker gekuier. Woonstel is mooi uitgelê en beskik met alles wat jy moontlik sal nodig kry. Ons sal beslis die woonstel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2021

Baie lekker en ruim genoeg. Netjies en skoon. Ons het nie veel om by te noem nie, net dat ons baie lekker gebly het en vir seker weer sal gaan, baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Skeith Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMjHi2oub1TgwTU0yTvZVznAQWHTsVIY3wzFRkCqTTdieDo0Cy9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 21 Beach Rd Afsaal Apartment 703 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055952713799 30.8847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang