Seaview Apartment Amanzimtoti
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 21, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 090 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Seaview Apartment Amanzimtoti is 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers en 'n balkon met 'n see-uitsig. Dit is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en wat bekend is vir 'n subtropiese klimaat en uitgestrekte goue strande. Dit is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal Shoal langs die kus besoek.
Dié woonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met sekere satelliet-kanale en gratis, onbeperkte WiFi.
Die kompleks bied 1 onderdakparkeerplek vir die woonstel en daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area. Die dorp bied verskeie winkelsentrums, vermaak-venues en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Skeith Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kusweg 21, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaview Apartment Amanzimtoti het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 21, Afsaal Apartment 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang