Seaview Getaway
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Ocean View-rylaan 161, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seaview Getaway is 'n ruim vakansiehuis in Struisbaai en spog met 'n ongelooflike see-uitsig. Dit is die ideale verblyf vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie pragtige huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het albei 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-hoofleefarea het 'n kombuis, eetarea, sitarea, asook 'n binnebraai-area met gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is in 'n aparte waskamer beskikbaar.
Die kombuis lei na 'n etenstafel vir 10 en 'n sitarea met 'n TV wat die volle DStv-pakket het. Onbeperkte WiFi is beskibaar. Daar is ook n kluis in hoofslaap kamer se kas. Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Hier kan gaste 'n skemerkelkie en die uitsig geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anne-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ocean View-rylaan 161, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview Getaway het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Ocean View-rylaan 161, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap