Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Getaway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isobel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderful and refreshing. Wonderful home, owner very gracious, kind and very willing to assist when help was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die huis het alles wat mens nodig het, so skoon en netjies. Wat 'n bederf! Die huis is ongelooflik mooi! Alles was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die moeite werd om weer te gaan. Lekker huis. Goed ingerig met toebehore en gemaklik. Alles daar wat nodig is, van speserye tot vuuraanstekers. Ek het gesien iemand het in die verlede negatiewe kommentaar oor die televisieskerm gegee, die een wat ons daar aangetref het, is perfek. was buigbaar met aankoms en vertrektyd, wat dit nog meer aangenaam maak om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Seaview Getaway
Charl is meer as welkom terug, die huis was skoon en in baie goeie kondisie gelos. Dankie Charl, ons waardeer dit baie.

Len V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Dit was baie aangenaam en die plek is regtig baie netjies en die ligging is ongelooflik. Dit was 'n baie aangename kuier, beddens kon dalk met winterlakens oorgetrek gewees het, maar dis sommer 'n klein persoonlike opmerking. Andersins, onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Angela V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het baie lekker gebly, ek sal Seaview Getaway enige tyd aanbeveel. Skoon, netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grand Loans Pty Ltd R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ons het baie lekker gebly. Moderne huis wat alles so gemaklik as moontlik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Awesomeness! Emails to review places and businesses after you’ve been there can be annoying but if there was ever a place worthy of a review it’s Seaview Getaway Struisbaai. Sleek, contemporary, modern, clean and super cool with sea views all day, it felt like a home away from home. Very stylish furniture, exceptional quality and super comfy. We were very well received and directed. A very special touch is that Anne-Marie the owner painted all the artwork throughout the whole house herself. We found our new favourite place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Seaview Getaway
Dit was n plesier om Riaan en sy familie in ons huis te ontvang, huis is netjies gelos. Baie dankie Riaan julle is meer as welkom om weer te kom.

Christo N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantasties. Volledig toegeruste huis met uitstekende toebehore. Uitsig is fantasties en jy kan behoorlik rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Gemaklik. Klein dinge wat Anne-Marie gedoen het maak 'n verskil. Daar was ys, blits, sunlight liquid en koffie, iets wat mens gewoonlik nie kry nie. En die heerlike bottel wyn was 'n bonus. Super skoon met als wat jy nodig het. En veilig! Sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 161, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a5b7ef420397dfba7af1283603c2899e15d19194eb340ece058591a164c1e92139d5f6384988cb12d8f40695fb66480cab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 161 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 16:00 -34.812148304652 20.034113238552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang