Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seboa's Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Seboa's Self-catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Magna V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magna V

Netjies, veilig en lekker ruim.

Ons het die huis en tweeslaapkamerwoonstel bespreek. Nanette het ons baie vriendelik ontvang en was heeltyd beskikbaar. Die eenhede is lekker ruim, netjies en goed ingerig. Ons het veilige parkering gehad en die ligging is goed in 'n stil omgewing. Sal beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Bontleeng K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bontleeng K

The place was beautiful and clean.

We are happy and everything was good no complain.

Rodney B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney B

Lekkers en alles in een.

Lekker plek. Lekker personeel sal beslis weer gaan. Sal nou ons 2de huis wees by die kus.

Gary S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Great reception and very comfortable accomodation.

Rooms would be better with aircon or ceiling fans.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sandra P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Rustig. Naby die see en wonderlike sentrum.

Ons sal definitief weer by Seboa tuisgaan.

Thelma B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Perfek in elke opsig.

Ons het die vensters oopgelos toe kom piepie die kat op die matte.

Calvin D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin D

Wow.

Enjoyed my stay very much.

Rene H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Ons het heerlik gebly - die plekkie was mooi skoon en netjies.

Die plekkie is lekker cosy. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Martin N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Baie goed.

Baie vriendelike gasvrou en verblyf is puik.

Mogomotsi M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogomotsi M

Seboa's guesthouse is the best!

Arrived there very late, made a call, our host, Nanette, was there within 5 minutes to welcome us. The place is clean, safe and beautiful. Recommend the place highly.

Anna O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna O

Gerieflike, ruim beddens, maar klein leefarea.

Ek was aanvanklik skrikkerig dat dit lawaaierig sou wees, maar glad nie. Rustig stil en privaat. Baie veilig. Die eenheid se leefarea en kombuis was besonder klein, maar al die toerusting nuut en in goeie werking. Daar is 'n baie gerieflike slaapbank in die leefarea en daar kan gemaklik 5 volwassenes slaap in die eenheid. Die beddens in die twee slaapkamers was besonders. Die matrasse het heerlik geslaap en die dubbelbed was koninggrootte. Die stort en badkamer oor die algemeen was ook ruim en die stort het goed gewerk. Die water was vinnig warm. Nie die GPS of die strate het die straatname op nie en mens moet maar die koördinate insleutel. Die aangehegde kaart is kripties, maar die gasvrou was baie geduldig om ons na 21:00 rigting aanwysers te gee en ons te ontvang. Daar was tee en koffie en snoepies.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat, Ocean View, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMhrtDy1jsuV1Wl4aXyiwYBCQ3Q2n6D5tVF8tc5FRWebFoHQGiN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Camelthorn Street Ocean View 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.632488660408 14.534474240354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang