Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seboa's Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Magna V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Netjies, veilig en lekker ruim. Ons het die huis en tweeslaapkamerwoonstel bespreek. Nanette het ons baie vriendelik ontvang en was heeltyd beskikbaar. Die eenhede is lekker ruim, netjies en goed ingerig. Ons het veilige parkering gehad en die ligging is goed in 'n stil omgewing. Sal beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bontleeng K
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

The place was beautiful and clean. We are happy and everything was good no complain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lekkers en alles in een. Lekker plek. Lekker personeel sal beslis weer gaan. Sal nou ons 2de huis wees by die kus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Great reception and very comfortable accomodation. Rooms would be better with aircon or ceiling fans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Rustig. Naby die see en wonderlike sentrum. Ons sal definitief weer by Seboa tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Perfek in elke opsig. Ons het die vensters oopgelos toe kom piepie die kat op die matte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Wow. Enjoyed my stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Ons het heerlik gebly - die plekkie was mooi skoon en netjies. Die plekkie is lekker cosy. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Baie goed. Baie vriendelike gasvrou en verblyf is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat, Ocean View, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMhrtDy1jsuV1Wl4aXyiwYBCQ3Q2n6D5tVF8tc5FRWebFoHQGiN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Camelthorn Street Ocean View 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.632488660408 14.534474240354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang