Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Huts

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Sedgefield Huts
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Danie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Peaceful, quiet accommodation with everything you need. Beautiful view.

Sedgefield Huts is a wonderful, scenic place with everything you would need. We enjoyed our stay very much. Our hosts went out of their way to make sure that we had everything we needed. They also shared some valuable info about restaurants and activities in and around Sedgefield. Much appreciated. We could really relax and switch off during our stay. The view from the huts over the lake is spectacular and to top it all off we heard and saw the resident fish eagles flying and searching for their next meal. I would definitely recommend Sedgefield Huts to anyone who needs some peace and quiet time away from city life. Thank you. We will visit you again soon.

Sedgefield Huts se terugvoer

Thanks so much, Danie.

Sedgefield Huts
Bernie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie T

Baie lekker gewees!

Dit was baie aangenaam om daar te wees, sal beslis weer kom!

Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Great host - great place.

It's a hidden gem in the mountains. Everyone deserves to stay in a hut like this at least once in a lifetime.

Christina L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina L

Rustige omgewing met pragtige sonsopkomste. Lekker kuierplek en braai.

As jy hier kom bly moet jy weet dat dit in die natuur is. Muggies en duisendpote kuier saam. Matrasse was goed, maar bring maar jou eie kussing as jy dit wil. Afdraande na die kombuis en ook trappe. Dus moet jy darem jou balans kan hou. Bekostigbaar, so moet niks "fancy" verwag nie. As jy daarvan hou om in die natuur te wees, is dit die plek vir jou. Ongelooflike uitsig. Voed jou siel hier.

Adrian B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian B

Lekker.

Die stortkop was stukkend. Jy kort oorspray vir miskiete.

Nomfundo J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nomfundo J

Perfect for the purpose.

Good destination for relaxation.

Marius R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius R

Aanvaarbaar.

Beddens en beddegoed oud.

Piet E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Piet E

Matras okay, maar alles verder goor.

Badkamer en kombuis sit buite, 25 m vanaf die hut. Berg af. Moes in die reën loop, koud en nat. Voetpaadjies is geplavei, maar steil en moet kyk om nie te gly nie. Kon eerder trappe gesit het. Niks koffie of suiker, te min komberse. Pad is ook simpel op na die hutte. Dit word aangegee as 'n grondpad en moet vra oor die kondisie, maar niks word genoem dat dit steil is, berg op, en glad is as dit reën nie. Sukkel om te draai met 'n waentjie, spasie is beperk. Hulle sien my nie weer nie.

Stan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan H

Peace and quiet.

If you want peace and quiet with beautiful views then this is it. The best thing in the morning is walking out and taking in the view. Becasue it is in the bush there are spiders so if you are scared of them then. Bring you tea and coffee.

Gideon E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon E

Peaceful and refreshing.

It was a wonderful, relaxing stay. Our hut (Rooikat) was neat and cosy, the kitchen well-equipped and a lovely shower in the bathroom with more than enough hot water. The views are spectacular over the valley, visible from your bed if the door is open. You can also watch the sunset over the valley from the braai area. The perfect private spot if you want to get away from it all, become one with nature and even do some self reflection. Peaceful, refreshing. Don't worry about bugs. We saw only a few rain spiders, a frog and two tiny scorpions (all outdoors of course). No mosquitoes. Cellphone reception is good so you won't be offline completely unless you actually switch your phone off. Thanks Natalie. We'll be back!

Anja B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja B

Die uitsig maak dit die moeite werd.

Die natuurprag is iets besonders. Ongelukkig kom dit voor asof dit al is waarop die eienaars staatmaak. Vloere kan gevee word en spinnerakke kan gerus verwyder word voor gaste inklok, binne of buite seisoen.

Sonia D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D

Uitstekende ligging en uitsigte, swak kliëntediens.

Dis in 'n pragtige plek en die uitsigte is asemrowend. Die fasiliteite is basies, maar heeltemal voldoende. Diegene met enige beweeglikheidsprobleme moet ver wegbly van Honeybee en Porcupine af. Ons het vir een nag spesifiek in Rooikat bespreek omdat die fasiliteite nie gedeel is nie en omdat die fasiliteite makliker bereikbaar op die webwerf vertoon het. Ons is drie dae voor die tyd gekontak en ingelig dat iemand met 'n langer bespreking nou in Rooikat sal bly en dat ons in Honeybee sal tuisgaan. Ek het verduidelik dat ek kniechirurgie ondergaan het, maar ek is die versekering gegee dat Porcupine vir die aand toegemaak sal word en ons dus steeds nie fasiliteite sal hoef te deel nie. Ek is ook die versekering gegee dat ek met gemak die nabygeleë badkamer en kombuis sal kan bereik. Dit was nie die geval nie. Ek kon nie sonder my man se bystand die badkamer of kombuis bereik nie en dit het 'n groot demper op ons tydjie daar geplaas. Daar word nêrens melding gemaak van die moeilike, steil (en baie glad wanneer dit reën) paadjie na die badkamer en kombuis toe nie en, het ek dit vooraf geweet, sou ons beslis nie die uitruiling na Honeybee aanvaar het nie. Die swak kliëntediens was 'n groot jammerte vir so 'n mooi plek.

Lize-mari G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari G

Rustige atmosfeer met baie mooi uitsig.

Baie rustige omgewing met 'n mooi uitsig oor die meer.

Alba D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba D

Netjies skoon en 'n baie mooi uitsig.

Sal definitief weer wil gaan.

Chris V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Asemrowend, privaat, gemaklik en beslis 'n weerbesoek gewaarborg.

'n Ongeskonde asemrowende kuier in die natuur. Privaat en so gerieflik.

Allen F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allen F

Loved it!

Only spent 1 night but it's a definite go again with our children (older teenagers). Had everything we needed and was very comfortable. Beautiful sunrise.

Kiara M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiara M

Lovely

Has everything you could need. Well equipped. Enough hot water. Really enjoyed our stay.

Wikus A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus A

Great breakaway spot in absolute peace.

The most beautiful view I've ever seen in a quiet space. Exactly what is needed for a quiet breakaway with family or a spouse.

Louis B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Aangenaam verras! Ligging is uitstekend en al die geriewe vir die tipe verblyf is in plek.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die hutte is uitstekend geleë met asemrowende uitsigte. Sal dit beslis aanbeveel en ook beslis weer daar gaan slaap.

Andrew H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

A different place to stay with magic views.

The owners are always very welcoming and are available on site for any problems. We had no need to worry them because all is clean and and well maintained. The place is quiet with only the sounds of birds and wind in the trees. Three loeries and a fish eagle among some of the sightings.

Liezel S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel S

Lieflike uitsig en rustigheid.

Baie netjiese eenheid, met 'n pragtige uitsig.

Willem T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem T

Baie aangenaam met fantastiese uitsig.

Kamers bietjie klein met hang- of pakplek vir klerasie. Kombuis en braai-area baie netjies en gerieflik met wonderlike uitsig oor vallei.

Adele P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P

Onvergeetlik.

Diens, natuur, verblyf alles puik.

Sarlene S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarlene S

Breathtaking.

Love the place. Love the view. Peaceful. Great value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend.

Mal oor die plek. Mal oor die uitsig. Vreedsaam. Great waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

El V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El V

Dit was wonderlik!

Pragtige, stil plekkie, baie netjies en skoon. Alles is daar wat mens nodig het. Gaan beslis weer daar bly.

Elize M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M

Rustig en asemrowende uitsig.

Die kamers het geen pakplek vir bagasie nie. Dit is ietwat beknop. Die kombuis benodig ook een groter pan as wat daar tans is.

Michael R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R

Baie mooi uitsig.

Baie mooi uitsig, mooi natuur om wakker te raak. Goeie wegbreekplek.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9tk0UAfwQbE6HfX9Obf94AFttpzsOYnLLzV9KHlsKO8LnzMwW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.009931520896 22.815217980903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang