Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Huisie

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Simone D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ligging. Smaakvol. Rustig. Lekker! Ons het 'n heerlike tyd by die verblyf gehad! Die naam som dit perfek op. Dit voel soos 'n jou eie huisie by die see. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en die huis was uiters skoon. Die huis is pragtig versier met al die geriewe wat jy nodig het. Die WiFi was fantasties. Die enigste nadeel van ons uitstappie is dat ons nie langer gebly het nie. Verblyf, julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing. Thank you to the host, it was clean and had everything we needed. When we got there, even some basic items were supplied and made the check-in pleasant. The resort has two pools to choose from and a safe area for kids to play and ride bikes. The walk to the beach is not too far away and the deck area is amazing. Definitely will be back in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nirika
See Huisie
Thank you so much Jean, for the wonderful review. We are so glad you had an enjoyable stay. We would love to welcome you back anytime. You were wonderful guests.

Louie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, skoon, stylvol en rustig. Ons het heerlik gebly. Ek kon regtig geen fout vind met enige iets nie. Lekker privaat en stil. Die tuin was mooi. Die braaier was soos nuut. Skottelgoed en meubels is baie stylvol, met 'n heerlike snoesige bed en kussings. Baie dankie vir jul gasvryheid en dat julle jul huisie met ons gedeel het. Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nirika
See Huisie
Baie dankie, Madeleine, vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom. Dankie vir die goeie gaste wat julle was.

Gerna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely home in an incredible spot on the Garden Route. Lovely home with beautiful surroundings. We had the perfect stay at See Huisie. The house is clean, spacious, nicely decorated, comfortable beds, and peaceful. It is a short walk to a beautiful beach with a nice deck, perfect for sundowners. We had a wonderful time and would definitely be back. It is also amazing for people with kids, as the resort has a nice swimming pool and facilities for enjoying sundowners at a deck by the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nirika
See Huisie
Thank you, Gerna, for the lovely review. We appreciate it. We hope you book with us again in the near future.

Clive K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A perfect breakaway in a beautifully furnished apartment! Our stay was perfect! The apartment was perfectly located - 5 mins walk to a magnificent beach, and we had the use of 2 pools in the resort! Also, the place was clean, with consistent WiFi, beautifully furnished, with quite a lot of thought put in with the decor, and its location was very peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nirika
See Huisie
Thank you so much for the lovely review, Clive. We really appreciate it. We are so happy that you enjoyed your stay. You and your partner were perfect guests, and we would welcome you back any time (hopefully soon).

Christiaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie ligging, fantasiese huis. Ons het 'n wonderlike tyd by See Huisie gehad. Die verblyf is skoon, ons het lekker gerus en stap 'n afstand van die mooiste see. Perfekte wegbreek .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nirika
See Huisie
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons waardeer dit regtig baie. Julle was wonderlike gaste. Julle is welkom terug enige tyd. Groete Nirika

Ruby N
Kort verblyf
2.8
Jan 2024

Dis afgeleë en sonder WiFi kan jy niemand bereik nie. Ek het heerlik gebly. Baie dankie. Ek het 2 voorstelle. 'n Blaadjie met die lokale taxi dienste se nommers en restaurante ens. Dis ver van alles en jy is gestrand as jy nie vervoer het nie. En vars koffie. En WiFi.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Nirika
See Huisie
Baie dankie vir jou voorstelle, Ruby, dit help. Daar is nou fibre ingesit, so daar is nou WiFi. Ek sal verseker 'n boekie maak met nommers wat moontlik benodig sal word, sowel as met dinge om in die omgewing te doen, plekke om by te gaan eet ens. Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly as jy andersins lekker gebly het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nirika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 116, Keurboomsstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae741707a7fffacd8386bb98ff612e723ddd7f9bd32d742376408296a86753b3798db50e5890cf50677d7bcce6b07a97516?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 116 The Dunes Resort Keurboomsstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.011129872653 23.422610960947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang