See Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nirika Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Simone D - Apr 2024
Algehele gradering
Ligging. Smaakvol. Rustig. Lekker!
Jean B - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
See Huisie se terugvoer
Thank you so much Jean, for the wonderful review. We are so glad you had an enjoyable stay. We would love to welcome you back anytime. You were wonderful guests.
Louie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, stylvol en rustig.
See Huisie se terugvoer
Baie dankie, Madeleine, vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom. Dankie vir die goeie gaste wat julle was.
Gerna M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely home in an incredible spot on the Garden Route.
Lees meerSee Huisie se terugvoer
Thank you, Gerna, for the lovely review. We appreciate it. We hope you book with us again in the near future.
Clive K - Feb 2024
Algehele gradering
A perfect breakaway in a beautifully furnished apartment!
See Huisie se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, Clive. We really appreciate it. We are so happy that you enjoyed your stay. You and your partner were perfect guests, and we would welcome you back any time (hopefully soon).
Christiaan M - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, fantasiese huis.
See Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons waardeer dit regtig baie. Julle was wonderlike gaste. Julle is welkom terug enige tyd.
Groete
Nirika
Ruby N - Jan 2024
Algehele gradering
Dis afgeleë en sonder WiFi kan jy niemand bereik nie.
See Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou voorstelle, Ruby, dit help. Daar is nou fibre ingesit, so daar is nou WiFi. Ek sal verseker 'n boekie maak met nommers wat moontlik benodig sal word, sowel as met dinge om in die omgewing te doen, plekke om by te gaan eet ens. Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly as jy andersins lekker gebly het.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Resort 116, Keurboomsstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang