Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Huisie

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Belinda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome place to stay to be close to the beach! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Heerlik. Lekker gekuier met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Die kuier was heerlik met 'n braai in die ongure weer. Die huis is lekker ruim met alles wat nodig is in. 'n Baie lekker private area. 'n Aanbeveling vir enige een vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Good location, lots of room, close to shops and beach. We had a great stay. The beds were comfortable. We especially enjoyed the built-in braai and only realized that there was a dishwasher after we had washed the dishes. The photos do not do it justice. Will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eslin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Biae leker en rustig huis is goed vir 'n klein familie. Kinders het dit geniet, net jammer daar was geen WiFi nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Baie gasvry en lekker ontspannend. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Verblyf was baie lekker. Genoeg ruimte en daar was nie 'n tekort aan enigiets nie. Het werklik 'n gevoel dat 'n mens het gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Tracey
See Huisie
Goeiedag, Ek sal graag wil weet hoekom u net 2 sterre gee vir netheid en wat ons kon verbeter met diens.

Marilie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Des 2023

Teleurstellend - Beter verwag. Kinders onder 13 nie welkom nie. Ons het die gevoel gekry dat die eienaars baie suspisieus is aangesien daar inkomende en uitgaande inspeksies gedoen word waar tot die eetware getel word. Die eienaars was ook heeltyd in die omtrek en was gereeld gesien. Die huis was leefbaar met gedeeltelike moderne afwerking, maar die erf was onnet met heelwat bourommel daar gestoor. Die geraas van die nabye lokasie was steurend tot laatnag. Die erf se lae omheining en hek was voldoende vir klein hondjies, maar voel onveilig. Die eiendom is beslis in 'n swakker area van Kleinmond geleë.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Tracey
See Huisie
Julle het geboek vir 4 persone en het met 5 aangekom. Dit is See Huisie se reg om nie kinders onder 13 te ontvang nie. Ten spyte van ons reël, het jy nogsteeds met 'n baba opgedaag. Dit staan duidelik in die advertensie - geen kinders onder 13 nie. Ek is 'n eiendomsagent en dit word van my verwag om inkomende en uitgaande inspeksies te doen. Ek het nie nodig gehad om die baba toe te laat nie, maar het nogsteeds. Ons woon in 37 en See Huisie is in 24, dieselfde straat. Jy sê die area is nie veilig nie, die straat wys my 'n area wat dan in Suid Afrika veilig is. Ons het Durbanville verlaat, want ons is 3 keer daar beroof, een keer terwyl ons in die huis was. Hier is die sekuriteit baie sigbaar en met die kameras wat deur 'n sekuriteit maatskappy 24 uur per dag gemonitor word, is niemand nog in die nag beroof nie. Ek voel veilig hier in Palmiet en al die inwoners hier sal vir jou sê Palmiet is die mooiste deel van Kleinmond.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bob Laubser-straat 24, Palmiet, Kleinmond, 7545, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8058c6d836d19b5f810bf0b1440f96cd628aed198937af69efecfa8b2e8e3b9cb8b74efba6e512296737134068733bec0224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 24 Bob Laubser Street Palmiet 7545 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.3400551 19.0081587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang