See Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda L - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome place to stay to be close to the beach!
Maryna M - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Christa J - Jun 2023
Algehele gradering
Die kuier was heerlik met 'n braai in die ongure weer.
Nathan B - Apr 2023
Algehele gradering
Good location, lots of room, close to shops and beach.
Eslin S - Okt 2023
Algehele gradering
Biae leker en rustig huis is goed vir 'n klein familie.
Melissa V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en lekker ontspannend.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Marilie J - Des 2023
Algehele gradering
Teleurstellend - Beter verwag.
Lees meerSee Huisie se terugvoer
Julle het geboek vir 4 persone en het met 5 aangekom. Dit is See Huisie se reg om nie kinders onder 13 te ontvang nie. Ten spyte van ons reël, het jy nogsteeds met 'n baba opgedaag. Dit staan duidelik in die advertensie - geen kinders onder 13 nie. Ek is 'n eiendomsagent en dit word van my verwag om inkomende en uitgaande inspeksies te doen. Ek het nie nodig gehad om die baba toe te laat nie, maar het nogsteeds. Ons woon in 37 en See Huisie is in 24, dieselfde straat. Jy sê die area is nie veilig nie, die straat wys my 'n area wat dan in Suid Afrika veilig is. Ons het Durbanville verlaat, want ons is 3 keer daar beroof, een keer terwyl ons in die huis was. Hier is die sekuriteit baie sigbaar en met die kameras wat deur 'n sekuriteit maatskappy 24 uur per dag gemonitor word, is niemand nog in die nag beroof nie. Ek voel veilig hier in Palmiet en al die inwoners hier sal vir jou sê Palmiet is die mooiste deel van Kleinmond.
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bob Laubser-straat 24, Palmiet, Kleinmond, 7545, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang