Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bob Laubser-straat 24, Palmiet, Kleinmond, 7545, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

See Huisie is in die idilliese kusdorpie Kleinmond. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek naby die strand en 'n paar restaurante.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste (5 volwassenes en 1 kind) en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n studeerkamer. 'n Slaapbank vir 1 kind is beskikbaar. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n aparte gastetoilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis en daar is 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slaapbank, koffietafel, TV, WiFi en bordspeletjies.

Die leefarea lei na 'n tuin met 'n bankie. Dit bied 'n rustige omgewing waar gaste lekker kan piekniek hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, duik, fietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Belinda L
Gesin met tieners
5.0
Awesome place to stay to be close to the beach! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Maryna M
5.0
Heerlik. Lekker gekuier met familie.
Jul 2023
Christa J
Saam met vriende
5.0
Die kuier was heerlik met 'n braai in die ongure weer. Die huis is lekker ruim met alles wat nodig is in. 'n Baie lekker private area. 'n Aanbeveling ...
Sien meer
Jun 2023
Nathan B
Saam met vriende
5.0
Good location, lots of room, close to shops and beach. We had a great stay. The beds were comfortable. We especially enjoyed the built-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Eslin S
Gesin met klein kinders
4.6
Biae leker en rustig huis is goed vir 'n klein familie. Kinders het dit geniet, net jammer daar was geen WiFi nie.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bob Laubser-straat 24, Palmiet, Kleinmond, 7545, Wes-Kaap
  • Gaste dink See Huisie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bob Laubser-straat 24, Palmiet, Kleinmond, 7545, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8058c6d836d19b5f810bf0b1440f96cd628aed198937af69efecfa8b2e8e3b9cb8b74efba6e512296737134068733bec0224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 24 Bob Laubser Street Palmiet 7545 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.3400551 19.0081587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang