Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig Woonstelle

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Die knus leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale, Showmax en Netflix, en daar is ’n gasverwarmer. Daar is ’n gemeenskaplike swembad en buite-braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Neem asb. kennis dat die eienaars en hul troeteldiere op die perseel woon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs 2 gaste, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat. Oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Geraasvlakke moet na 22:00 tot ’n minimum gehou word.
Rook binne is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die knus leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale, Showmax en Netflix, en daar is ’n gasverwarmer. Daar is ’n gemeenskaplike swembad en buite-braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Neem asb. kennis dat die eienaars en hul troeteldiere op die perseel woon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs 2 gaste, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat. Oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Geraasvlakke moet na 22:00 tot ’n minimum gehou word.
Rook binne is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Seeuitsig Huis
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, en 'n goed toegeruste kombuis, studeerkamer en 'n leefarea. Die eenheid is deur trappe bereikbaar. Die slaapkamers het elk koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer in die eerste slaapkamer en die tweede badkamer is apart. Beide badkamers het ’n stort. Die solder het nog 'n koningingrootte-bed en kan as studeerkamer gebruik word. Die kombuis het ’n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die eenheid lei na 'n patio wat lieflike see-uitsigte bied. Die swembad word met ander gaste gedeel en 'n gemeenskaplike biblioteek is ook beskikbaar. Llandudno is 'n residensiële woonbuurt, so geen geraas na 22:00 en geen partytjies nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs 2 gaste, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat. Oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Geraasvlakke moet na 22:00 tot ’n minimum gehou word.
Rook binne is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Apostle-weg 11, Llandudno, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12e098b5758e2ec3cc9fb4310d8d80d142b87a6309ac9029847388f12b62244d6c27ffe55977afa095506591e085379aa951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 11 Apostle Road Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.008335 18.347285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang