Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Volstruis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Onasis G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Blissful stay in tranquil location. Travelled with my family for a weekend getaway. Lovely house with loads of space, a game room that my kids thoroughly enjoyed, a stone's throw away from the beach, very clean with everything one would need. We are definitely returning for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stunning house in superb location. We had an excellent stay at See-Volstruis! Good communication from Windy. The location couldn't be any better, the house is almost on the beach and nicely secured from all weather conditions, you can sit on the stoep all day long. The house is super comfortable, nicely decorated, and has everything you need. A great stay! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly. Die huis is baie gerieflik, skoon en ruim. Al was ons 'n groot groep mense, het dit nooit gevoel asof die huis oorvol was nie. Die kinders het die tafeltennis en dartbord baie geniet. Heerlike stoep en braai-area onder. Kon ongelukkig nie die boonste stoep gebruik nie aangesien die weer baie sleg was. Sal definitief die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Die lekkerste kuier nog sover, sal beslis weer gaan. Dit was 'n fantastiese naweek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak L
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Lekker leefhuis, gerieflik, goed geleë. Baie mooi huis met alles wat benodig mag word. Lekker onthaalarea met oorgenoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ruim verblyf met alles wat benoddog word binne loopafstand vanaf die strand. Ons het die verblyf baie geniet saam met ons vriende vir die naweek. Ek sal dit weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmallyn C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Dit was fantasties. Mooi huis en lekker weer. Kinders het lekker gespeel. Saterdag het ons uitgery. Dankie Windy vir die uitstekende diens. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tian S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Baie lekker huis. Beskik oor al die nodige. Tevrede. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivonia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Fantastiese plek! Dit was my 30ste verjaarsdag en ons het dit baie baie geniet. Alles wat so netjies en op sy plek. Windy is amazing, kon haar enige tyd gewhatsapp het en sy't dadelik geantwoord. Ek sal definitief hierdie huis aanbeveel en weer kom kuier. Die 1 minute stap na die strand was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Fantasties! Wat 'n wonderlike huis, waarde vir geld, ons het so lekker gekuier en fantastiese diens van Windy, van dag een af. Ongelooflike inligting & kommunikasie, sjokolade met ons aankoms, ek sal die huis voorwaar baie sterk aanbeveel, maklik een van die beste plekke wat ons nog in Struisbaai gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Windy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 67, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3fd60bb2fdffc8cf6f08c8592804f63b0f97a020aa741fce8e542d931eb2dfc9b21c19ab8e06bc4590e4c03442bd384b443?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 67 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.794803300002 20.046208425131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang