Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seebries

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Krintangsingel 16, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 R2 320 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seebries is 'n selfsorgvakansiehuis wat in 'n stil woonbuurt in Vermont geleë is. Hierdie eiendom bied 180 grade see-uitsigte vanaf die leefarea en die dek. Net 150 m van die huis af is 'n lieflike strandpaadjie wat by Onrus-strand eindig.

Die huis het 2 verdiepings. Die slaapkamers is aan die onderkant en die leefarea met die kombuis en gastetoilet is bo. Daar is 3 slaapkamers met paneelverwarmers teen die mure en daar is ook 2 badkamers en gastetoilet.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad asook 'n deur na die agterplaas. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die agterplaas is omhein en is baie veilig vir kinders en honde. Daar is 'n heerlike braai onder 'n groot Melkhoutboom waar gaste soos konings kan sit en luister na die geluid van die branders.

Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea met wonderlike see-uitsigte. Die kombuis het 'n yskas, vrieskas, 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Dit spog ook met pragtige see-uitsigte. Die leefarea het 'n lieflike kaggel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Daar is ook 'n kroegarea met 'n yskas. DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n pragtige houtdek met 'n 180 grade see-uitsig en 'n vrystaande braai asook 'n 10-sitplek tafel met 'n sambreel. Gedurende die walvisseisoen sal gaste selfs hierdie saggeaarde reuse van die see kan sien.

Seebries is net 200 m vanaf 'n lieflike strandpaadjie wat gaste kan gebruik om na Onrus se hoofstrand te stap of te hardloop. Wanneer gaste terugkeer kan gaste by Davies Pool stop vir 'n vroeë oggend swem en 'n warm koppie koffie.

Die eiendom is ideaal geleë sowat 7 km vanaf Hemel en Aarde Wynroete, en 10 km vanaf sentraal Hermanus en sy gewilde walviskykplekke, restaurante en winkels. Seebries is die perfekte plek om jou battery te herlaai en te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Seebries
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Krintangsingel 16, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seebries het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Krintangsingel 16, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac78e383e022f8130785dac00b337bc2c5bd2308e27a223e8337228bd30ec3ef92148eb18ef2625177d096e563db9c9558f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 320 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 16 Krintang Street Vermont 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 14:00 -34.41959 19.15468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang