Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Vermont Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ethan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Seascape Vermont Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Delani S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delani S

Fantastiese see-uitsig.

Ons het heerlik gebly en was so bly dat ons dierekinders ook kon saamgaan. Die beddens is gemaklik, die geriewe alles wat jy mag benodig en die see-uitsig onverbeterlik. Die binnebraai was 'n ekstra bonus. Ons kon die kinders vanuit die huis dophou terwyl hulle reg voor die huis snorkel. Goeie of slegte weer - ons sal baie graag weer hier wil tuisgaan. Baie dankie.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Liewe Delani, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê en ek sien uit om julle weer te ontvang.

Seascape Vermont Retreat
Cameron J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron J

Easy, fun.

We had a lovely stay. The place is stunning, perfectly set by the sea, and has the best facilities. It is close to Hermanus as well. All round, a really good place to go with a group. We all really enjoyed it .

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Thanks Cameron. It was lovely to have you. Hope to see you again soon.

Seascape Vermont Retreat
Desiree B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Gedruis van die see, veilig in die pragtigste, mooiste huis.

Van bespreking tot aankoms en afsluiting. Alles uit die boonste rakke. Cora 'n pragtige mens en Kinglsey albei bygetsaan om enigsins van hulp te wees. Al die klein dingetjies soos koffie, tee, speserye, lappies, bottel wyn en sjokolade as geskenk. Seegedruis is so pragtig ingerig het waarlik soos ons eie huis gevoel en nie soos iemand anders se huis. Die see is letterlik op die voorstoep en die voetpaadjies om langers te stap en die skoonheid is 'n herinnering van die wonderwerke van die skepping. Baie dankie aan Cora en span.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Hallo Desiree, dit was my voorreg om julle mooi familie te leer ken. Baie dankie vir die pragtige terugvoering en ook vir al die ekstras wat hier gelaat is en 'n silwerskoon huis. Baie groete aan julle almal, Cora.

Seascape Vermont Retreat
Dawie N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie N

Excellent location on the sea front.

Excellent location watching the waves break on the rocks from the lounge. Ample space in the living area with everything you will need. It was an enjoyable time.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Thank you for your kind words. We would love to host you again.

Seascape Vermont Retreat
Hennie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Pleasant stay. Spacious open plan living room.

Nice walking paths. We had an enjoyable time.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Thank you for your comments, Hennie. It was nice having you. Kind regards, Cora.

Seascape Vermont Retreat
Mark B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Excellent location.

Right on the sea. Very peaceful. Very big for 2 bedrooms. Well-equipped and very secure.

Catinka S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catinka S

'n Pragtige plek wat jou laat voel of jy in die see bly.

'n Lieflike gasvrou wat uiters akkommoderend is op die koop toe. Dankie vir die troeteldiergasvryheid!

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Beste Catinka. Baie dankie vir jou pragtige skrywe. Dit was 'n voorreg om julle hier te he.

Groete,
Cora.

Seascape Vermont Retreat
Yolande K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Die see op jou voorstoep.

Pragtige ligging. Besonderse, gerieflike huis met binnebraai én uitsig - ons broodjie was aan beide kante gebotter. Stappaadjie en (Jan Rabie se) swempoel naby.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Baie dankie Yolande. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete,

Seascape Vermont Retreat
Benita P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P

Perfekte familiewegbreek.

Ons gesin het dit terdeë geniet! Lekker naby die see. Verseker 'n oasis om te rus en te geniet!

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Baie dankie Benita. Dit was gaaf om julle te ontmoet.

Seascape Vermont Retreat
Greg B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg B

Great relaxing stay.

Would like to return again.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Dear Greg, it was great to have you and we hope to see you soon. Kind regards,
Cora.

Seascape Vermont Retreat
Adri P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P

Beslis waarde vir geld!

Stapafstand van alle plekke waar jy moontlik wil wees. Teen die see - veilig, met die mooiste uitsig! Sal beslis weer gaan.

Chris V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Skoon en gesellig met droom uitsig oor die see.

Dit was ń aangename plek om in te bly. Die gasvrou het ons welkom laat voel.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Liewe Stoffel. Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te he. Dankie ook dat julle die woning so skoon en netjies agtergelaat het. Vriendelike groete, Cora.

Seascape Vermont Retreat
Johan Gerhard N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Gerhard N

Perfek geleë langs die see.

Gasvryheid 10 uit 10.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier te he.

Seascape Vermont Retreat
Eben Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z

Uitstekend!

Baie mooi ligging. Vriendelike ontvangs.

Callie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie D

Heerlik

Die eenheid het alles wat jy nodig het, en die gasvrou is fantasties. Lekker bottel wyn en sjokolade met die inklok gekry as presente, braaihout word voorsien, en die kombuis se toerusting is ordentlik. Wees net versigtig met klein kinders en honde aangesien die stoep nie 'n reëling het nie, maar die gasvrou het gesê sy sal dit oorweeg om een op te sit, en selfs om 'n stukkie tuin in gras te verander vir honde se gebruik. Die ligging is uitstekend, pragtige natuur oral om jou en vriendelike mense oral waar jy gaan. Wens ons was langer daar. Baie lekker!

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle hier te he! Groete, Cora.

Seascape Vermont Retreat
Sharon R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon R

We loved Seegedruis. We took our dogs with and loved the walks with them.

Lovely view. Cora is an excellent hostess. The house has everything one needs for a lovely holiday.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

It was lovely to have you Sharon. Hope to see you soon.

Seascape Vermont Retreat
Lydia L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia L

Ongelooflik! Kinders het poele tussen rotse so geniet en elke oomblik goed vir die siel.

Ons was 3 gesinne met 2 klein kinders. Absoluut ongelooflik. Super netjies, gasvrou het alles gedoen om ons welkom te laat voel. En ja, heerlik om die see te hoor en ruik. Ons kom beslis terug.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment Lydia. Ek sien uit daarna om julle weer te ontvang. Julle was wonderlike gaste.

Seascape Vermont Retreat
Cornell K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornell K

Fantastiese ligging! Basies en netjies maar bietjie oudtyds. Goeie WiFi en TV.

Die plek kon beter skoongemaak gewees het. Veral die oond.

Seascape Vermont Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Cornel. Ons sal aandag gee aan die skoonmaak van die oond. Ons hoop om julle weer te ontvang. Groete, Cora.

Seascape Vermont Retreat
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bietou-straat 7, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA030ff1349360de5dafb0ec94254426e400a67cea34de934e264874633e5c63f0698f939f84a0fa61be4e78143034f1cbab29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 7 Bietou Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -34.419924921252 19.15632935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang