Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Vermont Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent location. All one could want. Highly recommend. From the minute we walked in to that amazing view we were hooked. All the amenities were 100%. Friendly interaction, and sitting on the couch watching whales was a great thing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delani S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastiese see-uitsig. Ons het heerlik gebly en was so bly dat ons dierekinders ook kon saamgaan. Die beddens is gemaklik, die geriewe alles wat jy mag benodig en die see-uitsig onverbeterlik. Die binnebraai was 'n ekstra bonus. Ons kon die kinders vanuit die huis dophou terwyl hulle reg voor die huis snorkel. Goeie of slegte weer - ons sal baie graag weer hier wil tuisgaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ethan
Seascape Vermont Retreat
Liewe Delani, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê en ek sien uit om julle weer te ontvang.

Cameron J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Easy, fun. We had a lovely stay. The place is stunning, perfectly set by the sea, and has the best facilities. It is close to Hermanus as well. All round, a really good place to go with a group. We all really enjoyed it .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ethan
Seascape Vermont Retreat
Thanks Cameron. It was lovely to have you. Hope to see you again soon.

Dawie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Excellent location on the sea front. Excellent location watching the waves break on the rocks from the lounge. Ample space in the living area with everything you will need. It was an enjoyable time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ethan
Seascape Vermont Retreat
Thank you for your kind words. We would love to host you again.

Hennie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Pleasant stay. Spacious open plan living room. Nice walking paths. We had an enjoyable time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ethan
Seascape Vermont Retreat
Thank you for your comments, Hennie. It was nice having you. Kind regards, Cora.

Desiree B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Gedruis van die see, veilig in die pragtigste, mooiste huis. Van bespreking tot aankoms en afsluiting. Alles uit die boonste rakke. Cora 'n pragtige mens en Kinglsey albei bygetsaan om enigsins van hulp te wees. Al die klein dingetjies soos koffie, tee, speserye, lappies, bottel wyn en sjokolade as geskenk. Seegedruis is so pragtig ingerig het waarlik soos ons eie huis gevoel en nie soos iemand anders se huis. Die see is letterlik op die voorstoep en die voetpaadjies om langers te stap en die skoonheid is 'n herinnering van die wonderwerke van die skepping. Baie dankie aan Cora en span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ethan
Seascape Vermont Retreat
Hallo Desiree, dit was my voorreg om julle mooi familie te leer ken. Baie dankie vir die pragtige terugvoering en ook vir al die ekstras wat hier gelaat is en 'n silwerskoon huis. Baie groete aan julle almal, Cora.

Mark B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Excellent location. Right on the sea. Very peaceful. Very big for 2 bedrooms. Well-equipped and very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catinka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

'n Pragtige plek wat jou laat voel of jy in die see bly. 'n Lieflike gasvrou wat uiters akkommoderend is op die koop toe. Dankie vir die troeteldiergasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ethan
Seascape Vermont Retreat
Beste Catinka. Baie dankie vir jou pragtige skrywe. Dit was 'n voorreg om julle hier te he. Groete, Cora.

Yolande K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Die see op jou voorstoep. Pragtige ligging. Besonderse, gerieflike huis met binnebraai én uitsig - ons broodjie was aan beide kante gebotter. Stappaadjie en (Jan Rabie se) swempoel naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ethan
Seascape Vermont Retreat
Baie dankie Yolande. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete,

Benita P
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Perfekte familiewegbreek. Ons gesin het dit terdeë geniet! Lekker naby die see. Verseker 'n oasis om te rus en te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ethan
Seascape Vermont Retreat
Baie dankie Benita. Dit was gaaf om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ethan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bietou-straat 7, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA030ff1349360de5dafb0ec94254426e400a67cea34de934e264874633e5c63f0698f939f84a0fa61be4e78143034f1cbab29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 7 Bietou Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -34.419924921252 19.15632935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang