Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seewier 50

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 50, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 330 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seewier 50 is 'n ruim selfsorghuis in Struisbaai wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie. Dié kusdorp het een van die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oorblywende 3 slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel die gebruik van 2 badkamers met óf 'n bad óf 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Die sitarea het gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan. Die huis het 'n vermaakarea met 'n binnebraai, kroeg, gemaklike rusbanke voor 'n TV met WiFi.

Die huis het ook 'n lieflike dek met genoeg buitesitplek en 'n swembad. Die eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf die strand, winkels en restaurante. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seewierstraat 50, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seewier 50 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 330
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 330
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 50, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA220a803481d78bc8bef3677e17244cd49bbcd3dcfac0cde718a1ca4a1335ee3d3c7feb5295128a8c31edd4c6fa039d9bc1e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 330 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 50 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.80548102259 20.057170740154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang