Selah
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anderson West-weg 7, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Selah Selfsorg Gastehuis in Joostenbergvlakte bied gerieflike selfsorgverblyf vir tot 10 gaste, net buite Kaapstad, in 2 losstaande kothuise.
Joostenbergvlakte is sentraal geleë net langs die N1-hoofweg, met Paarl ongeveer 28 km na die noorde en Kaapstad 30 km na die suide. Die lughawe is 19 km weg, en die naaste hospitaal Cape Gate is net 3,4 km van die eiendom af. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase.
Verblyf is beskikbaar in die Nuakh-kothuis en die Pidyon-kothuis. Die Nuakh-kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en 'n kind onder 8 jaar oud op 'n kampbed. Die Pidyon-kothuis het slaapplek vir 5 volwassenes en 'n kind onder 8 jaar oud op 'n kampbed. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, privaat badkamers, linne en handdoeke, knus leefareas, toegeruste kombuise en braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste het toegang tot 'n organiese groentetuin. Verskeie diere soos skape, hoenders, honde en katte kan op die perseel gevind word..
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicolene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Anderson West-weg 7, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink Selah het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anderson West-weg 7, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap