Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Guest Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Kutlwano M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Our stay was nothing short of amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderlike plekkie. Waarde vir geld. Dit was 'n mooi huis. Ons het baie lekker gebly en ons was vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Die huis was ten volle toegerus. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie netjies en baie tevrede. Ons het in eenheid 8 oorgeslaap. So netjies en skoon! Baie tevrede! Nie veel vir die kinders om te maak nie (bv. nie 'n klimraam of trampolien nie) so hou dit in gedagte. Ons kleingoed het wel die terrein verken en die mooi oop areas rondom maak dat mens hulle maklik kan dophou. Ek sou wel die batteryspreiligte wou kon afskakel om die sterre en braai meer te geniet - maar vir veiligheid verstaan ek dat die ligte oral aan bly selfs deur beurtkrag. Gasstoof beteken jy kan ook koffie maak al is die krag af, met klein batterynoodliggies om te sien hoeveel melk jy ingooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Selah Guest Cottages
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal beslis die voorstelle in gedagte hou en werk maak daarvan.

Bhekuyise T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Great stay. We enjoyed our stay and got everything we needed in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mosa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

A pleasant, peaceful stay. We had a wonderful stay at Selah Guest Cottages and we would definitely go back. We came at the time when the fruits are not yet ripe so we would have enjoyed the grapes and mangoes. Nicky was very helpful when we needed something, and the place is so peaceful. The kids enjoyed the swimming pool as well. Thank you Selah for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca L
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

A home away from home. We had a lovely stay at Nicky and Colleen's. A peaceful and lush environment. A real mixture of the modern with the old. The decor was beautiful and the stay was relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Rustig en veilig. Verskeidenheid voëls gesien. En suite-badkamer benodig handdoekreling en asblikkie. Geen bykombare elektriese prop in daardie kamer was ook ongerieflik. Satellietskottel was nie gekoppel nie en kon dus nie eie dekodeerder gebruik nie. 'n Handdoekreling is ook nodig in ander badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Selah Guest Cottages
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die kritiek en sal beslis aandag gee aan al die klagtes. Baie dankie dat julle by ons bespreek het.

Dawid M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Naweek uit die stad uit. Die plek is maklik om te vind, die eenheid waarin ons gebly het is ruim, baie netjies en goed toegerus. Die water is lekker warm. Buite is 'n lekker groot swembad wat goed afgegaan het die Vrydagmiddag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby P
1 nag
5.0
Mrt 2023

Most relaxing afternoon and evening in a splendid environment. Spotlessly clean, beautifully furnished cottages. Kitchens are well-equipped, the pool and patio a bonus area and owners are absolutely superb hosts. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Lekker ontspanne. Baie lekker gebly saam vriende - net konstruksie werkers wat op die stoep en swembad kon inkyk wat bietjie ongemaklik was vir van die dames.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Selah Guest Cottages
Ons is baie jammer oor die ongerief. Ons vra altyd ons gaste om te laat weet as iets pla. Ons sou dadelik 'n plan gemaak het om die probleem op te los. Baie dankie vir julle mooi resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 57, Cromdale 453JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1089b7b3d246eedcbb6110a085028cb59abd642a6fef0fbc0effd6c399d89ba9846f075464fe2d7c9e10cc01c696b3c38cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Plot 57 Cromdale 453JT 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.527313770218 30.94681868905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang