Selah Guest Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Kutlwano M - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Natasja D - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie. Waarde vir geld.
Renier B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en baie tevrede.
Lees meerSelah Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal beslis die voorstelle in gedagte hou en werk maak daarvan.
Bhekuyise T - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay.
Mosa K - Jan 2024
Algehele gradering
A pleasant, peaceful stay.
Bianca L - Jan 2024
Algehele gradering
A home away from home.
Lynette S - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig. Verskeidenheid voëls gesien.
Selah Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die kritiek en sal beslis aandag gee aan al die klagtes.
Baie dankie dat julle by ons bespreek het.
Dawid M - Mrt 2023
Algehele gradering
Naweek uit die stad uit.
Debby P - Mrt 2023
Algehele gradering
Most relaxing afternoon and evening in a splendid environment.
Anlia S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Selah Guest Cottages se terugvoer
Ons is baie jammer oor die ongerief. Ons vra altyd ons gaste om te laat weet as iets pla. Ons sou dadelik 'n plan gemaak het om die probleem op te los.
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Fanele G - Aug 2023
Algehele gradering
Selah was a perfect stay for us. We will definitely be going back.
Selah Guest Cottages se terugvoer
Thank you for your lovely review. We appreciate your booking.
Chrisna M - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig, mooi.
Lohan P - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi gesinshuis vir die hele familie!
Selah Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer opreg.
Ilze K - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie buite Nelspruit naby die hoofpad, winkels en besienswaardighede.
Selah Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te ontvang by ons.
Liezl D - Sep 2023
Algehele gradering
Die heerlike groot stoep het gesorg vir gesellige Laeveld-kuiertyd.
Selah Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer julle bespreking by ons.
Monique D - Aug 2023
Algehele gradering
Oulike oorslaapplek op pad Kruger toe.
Selah Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Monique, ons wil graag wil hoor waar ons kan verbeter.
Charlene M - Des 2022
Algehele gradering
My stay at Selah was amazing. The amenities make sense, it's good to travel with your partner or family.
Mischka M - Aug 2022
Algehele gradering
Sal jul beslis aan beveel.
Selah Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer die mooi resensie.
Yolanda B - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek vir lekker kuier en baie vars lug.
Hannetjie D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees. Lekker geslaap. Ruim en pragtig binne.
Judy V - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Jacquie M - Sep 2021
Algehele gradering
Quiet and modern.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 57, Cromdale 453JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang