Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Guest Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 57, Cromdale 453JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R790 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Selah Guest Cottages is 'n pragtige kleinhoewe in die buitewyk van Mbombela, Nelspruit.

Die selfsorgeenhede het elk 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en die basiese eetgerei. Die badkamers het ' stort, bad of beide, asook 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien en die chalets word daagliks, behalwe op Sondae, skoongemaak.

Let asb. dat dit nie 'n partytjie-venue is nie. Geen musiek, geskree of geraas word toegelaat nie. Indien daar klagtes ontstaan of gaste hulself wangedra, sal hulle onmiddelik gevra word om die perseel te verlaat.

Ander geriewe sluit WiFi, ' swembad, braaigeriewe, 'n gimnasium, TV met sekere DStv-kanale en 'n piekniek- en boma-rea in. Sommige kamers het ook lugversorging.

Die plaas is op die R40-Barbertonpad, net 400 m vanaf Pumbaa Wildlife Park, 5 km vanaf MediClinic Private Hospital, 6 km vanaf Ilanga Mall, 7 km vanaf Mbombela Stadion en 10 km vanaf Riverside Mall. Die naaste lughawe is die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe wat 22 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Kutlwano M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was nothing short of amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Natasja D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike plekkie. Waarde vir geld. Dit was 'n mooi huis. Ons het baie lekker gebly en ons was vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Die hu...
Sien meer
Okt 2023
Renier B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en baie tevrede. Ons het in eenheid 8 oorgeslaap. So netjies en skoon! Baie tevrede! Nie veel vir die kinders om te maak nie (bv. nie 'n ...
Sien meer
Jul 2023
Lynette S
Saam met vriende
5.0
Rustig en veilig. Verskeidenheid voëls gesien. En suite-badkamer benodig handdoekreling en asblikkie. Geen bykombare elektriese prop in daardie kamer ...
Sien meer
Jul 2023
Dawid M
Gesin met klein kinders
5.0
Naweek uit die stad uit. Die plek is maklik om te vind, die eenheid waarin ons gebly het is ruim, baie netjies en goed toegerus. Die water is lekker w...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plot 57, Cromdale 453JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Selah Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 57, Cromdale 453JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1089b7b3d246eedcbb6110a085028cb59abd642a6fef0fbc0effd6c399d89ba9846f075464fe2d7c9e10cc01c696b3c38cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Plot 57 Cromdale 453JT 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.527313770218 30.94681868905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang