Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Selah House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lynn P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P

A beautiful home, close to the beach in a peaceful setting.

We had a wonderful holiday. Selah House is a beautiful home, close to the beach in a peaceful setting.

Selah House se terugvoer

Hi Lynn. So glad you enjoyed your time! Hope to welcome you back again soon! Jeanne

Selah House
Adrian R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R

Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Ons het die kuier baie geniet. Die huis is binne stapafstand van die kuspaadjie en in 'n rustige omgewing. Ons kan dit vir enigeen aanbeveel. Jodene was baie behulpsaam en gasvry.

JG Cogho C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
JG Cogho C

Lekker wegbreek naweek!

Ons het heerlik gebly. Skoon en netjies met alles wat nodig is. Dankie!

Jonathan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan C

Very pleasant.

No hand towels and no dishwasher tablets.

Marlena V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlena V

Pragtige strandhuis.

Pragtige strandhuis wat goed toegerus is. Binnebraai is 'n bonus en die feit dat ons hondekinders dit saam met ons kon geniet.

Willem G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Lekker groot huis.

Die huis is mooi binne. Lekker grasperk vir hondjies.

Jessica D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

It was really a home away from home.

We loved our stay and Jodene was so accommodating. We are definitely looking forward to our next stay there. The place was clean and very well maintained. Everything that was needed was in the house. Another great benefit was that there was a backup battery system so during loadshedding we could still make use of the TV, wifi, lights.

Jeanelle L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelle L

Home from home. Even thought about loadshedding.

Was so busy that didn't go for walk along the beach. Will have to book again.

Larrochelle B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larrochelle B

Ons het 'n wonderlike, rustige naweek ervaar by Selah House.

Die omgewing is fantasties en die geluid van die branders is goed vir die siel. Die huis is pynlik netjies en alles is beskikbaar en op sy plek. Ek sal definitief enige persoon aanbeveel om 'n naweekwegbreek daar te geniet.

Michelle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Ons het heerlik gekuier en gerus. Die huis kan deur 'n ring getrek word, die beddegoed is hemels en die branders in die aand is kos vir die siel. Die braai-area is heerlik vir warm en koue dae, en die TV met al die opsies is 'n bonus vir die kinders. Julle sien ons verseker weer.

Ons het heerlik gekuier en gerus. Die huis kan deur 'n ring getrek word, die beddegoed is hemels en die branders in die aand is kos vir die siel. Die braai-area is heerlik vir warm en koue dae, en die TV met al die opsies is 'n bonus vir die kinders. Julle sien ons verseker weer.

Franchesca A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franchesca A

A definite yes.

Absolutely amazing house everything you need in a home when being away on holiday.

Cary D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cary D

Lieflik.

Ek kan regtig nie kla nie. Die wegbreek was heerlik en Jodene is die vriendelikste. Ons gaan definitief weer kom kuier!

Ervine A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ervine A

Was 'n stil en goeie atmosfeer gewees.

Huisie bevat alles wat 'n huis nodig het om te funksioneer.

Selah House se terugvoer

Hallo Ervine, dit was so lekker om julle te akkommodeer.
Baie bly die omgewing was vir julle lekker en rustig.
Groete, Jodene.

Selah House
Ilona V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilona V

Skoon slaap- en kuierplek.

Hou die volgende in gedagte wanneer jy in die winter daar wil ontspan: 1. Die huis is baie koud. Neem jou eie elektriese komberse, warmwatersakke en verwarmers saam. Met die gereelde kragonderbrekings is 'n gasverwarmer noodsaaklik. Die hitte van die kaggel op die voorstoep is gesellig, maar maak nie die leefarea warm nie. 2. Tydens kragonderbreking werk net die 1 gasplaat op die stoof, steek aan met vuurhoutjies. 3. Die yskas/vrieskas is volgrootte. Genoeg pakplek. 4. Grondvloer het 1 slaapkamer met en suite-stort. Aparte toilet en bad ook op die grond vloer. 5. 1ste vloer het 2 slaapkamers en 1 toilet/wasbak. Daar is 'n houtvloer. 6. Die erf is heeltemal omhein en ideaal vir honde en diere, met 'n lekker groot grasperk langs die huis. 7. Die huis is geleë in 'n kort doodloopstraat met net 8 huise, en daar is min verkeer voor die huis. Mense kon rustig en veilig wandelings in die woonbuurt neem. 8. Slim-TV het Showmax, Netflix en DSTV. 9. Neem jou eie toilet seep, sjampoo ens. 10. Neem jou eie sout, peper, suiker, ens saam. 11. Daar is n koffie 'plunger' wat gemaalde koffiebone gebruik.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e08a9106be7588e1a2895f3e2c2149615e22b0f584cec9fa6747d7ebe6e2bd9fda8efcfd8969ecde7661b673f8a55ccbc2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 1 Malgas Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.419794119978 19.150656553931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang