Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lynn P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A beautiful home, close to the beach in a peaceful setting. We had a wonderful holiday. Selah House is a beautiful home, close to the beach in a peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Selah House
Hi Lynn. So glad you enjoyed your time! Hope to welcome you back again soon! Jeanne

Adrian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Ons het die kuier baie geniet. Die huis is binne stapafstand van die kuspaadjie en in 'n rustige omgewing. Ons kan dit vir enigeen aanbeveel. Jodene was baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

JG Cogho C
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Lekker wegbreek naweek! Ons het heerlik gebly. Skoon en netjies met alles wat nodig is. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Very pleasant. No hand towels and no dishwasher tablets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlena V
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Pragtige strandhuis. Pragtige strandhuis wat goed toegerus is. Binnebraai is 'n bonus en die feit dat ons hondekinders dit saam met ons kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Lekker groot huis. Die huis is mooi binne. Lekker grasperk vir hondjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

It was really a home away from home. We loved our stay and Jodene was so accommodating. We are definitely looking forward to our next stay there. The place was clean and very well maintained. Everything that was needed was in the house. Another great benefit was that there was a backup battery system so during loadshedding we could still make use of the TV, wifi, lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Home from home. Even thought about loadshedding. Was so busy that didn't go for walk along the beach. Will have to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larrochelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Ons het 'n wonderlike, rustige naweek ervaar by Selah House. Die omgewing is fantasties en die geluid van die branders is goed vir die siel. Die huis is pynlik netjies en alles is beskikbaar en op sy plek. Ek sal definitief enige persoon aanbeveel om 'n naweekwegbreek daar te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ons het heerlik gekuier en gerus. Die huis kan deur 'n ring getrek word, die beddegoed is hemels en die branders in die aand is kos vir die siel. Die braai-area is heerlik vir warm en koue dae, en die TV met al die opsies is 'n bonus vir die kinders. Julle sien ons verseker weer. Ons het heerlik gekuier en gerus. Die huis kan deur 'n ring getrek word, die beddegoed is hemels en die branders in die aand is kos vir die siel. Die braai-area is heerlik vir warm en koue dae, en die TV met al die opsies is 'n bonus vir die kinders. Julle sien ons verseker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e08a9106be7588e1a2895f3e2c2149615e22b0f584cec9fa6747d7ebe6e2bd9fda8efcfd8969ecde7661b673f8a55ccbc2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 1 Malgas Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.419794119978 19.150656553931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang