Selborne Bed and Breakfast
Beskrywing
Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as sjampoe en stortjel. 'n Strykyster en strykplank kan op versoek voorsien word. Die kamer het ook 'n hangkas, antiekspieëlkas en 'n lessenaar. Die geriewe sluit onbeperkte WiFi, 'n TV met DStv-kanale, 'n paneelverwarmer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
- Rook is verbode in die kamers of die huis.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Gratis WiFi is beperk in sekere kamers a.g.v. die reikwydte van die WiFi-sein.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die boonste verdieping en is ideaal vir 'n enkelgas of 'n paartjie. Die kamer het 'n koninggrootte-bed met 'n hangkas en rak. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as sjampoe en stortjel. 'n Strykyster en strykplank kan op versoek voorsien word. Kamergeriewe sluit onbeperkte WiFi, 'n TV met DStv-kanale, 'n paneelverwarmer en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n yskassie in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
- Rook is verbode in die kamers of die huis.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Gratis WiFi is beperk in sekere kamers a.g.v. die reikwydte van die WiFi-sein.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, groot hangkas en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as sjampoe en stortjel. 'n Strykyster en strykplank kan op versoek voorsien word. Kamergeriewe sluit onbeperkte WiFi, 'n TV met DStv-kanale, 'n paneelverwarmer en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n yskassie in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
- Rook is verbode in die kamers of die huis.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Gratis WiFi is beperk in sekere kamers a.g.v. die reikwydte van die WiFi-sein.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, yskas, TV met sekere DStv-kanale, asook gratis seep en toiletware in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
- Rook is verbode in die kamers of die huis.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Gratis WiFi is beperk in sekere kamers a.g.v. die reikwydte van die WiFi-sein.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, ketel, asook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, en gratis seep en toiletware in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
- Rook is verbode in die kamers of die huis.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Gratis WiFi is beperk in sekere kamers a.g.v. die reikwydte van die WiFi-sein.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die bed kan ook in 2 enkelbeddens omskep word. Ander geriewe sluit 'n yskassie en 'n mikrogolf, WiFi, asook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis seep en toiletware in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
- Rook is verbode in die kamers of die huis.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Gratis WiFi is beperk in sekere kamers a.g.v. die reikwydte van die WiFi-sein.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolf, asook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis seep en toiletware in. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek teen 'n ekstra koste in die kamer geplaas word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
- Rook is verbode in die kamers of die huis.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Gratis WiFi is beperk in sekere kamers a.g.v. die reikwydte van die WiFi-sein.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolf, asook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis seep en toiletware in. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek teen 'n ekstra koste in die kamer geplaas word. Die beddens in die kamer kan ook in 2 koninggrootte-beddens omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
- Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
- Rook is verbode in die kamers of die huis.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Gratis WiFi is beperk in sekere kamers a.g.v. die reikwydte van die WiFi-sein.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salisbury-weg 9, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang