Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selborne Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salisbury-weg 9, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Selborne Bed and Breakfast bied smaakvol versierde kamers en is in Oos-Londen geleë. Dié B&B is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe.

Verblyf by Selborne Bed and Breakfast bestaan uit 8 kamers, wat ook op 'n kamer-basis bespreek kan word. Hierdie kamers is gemeubileer met óf ekstra-lengte enkelbeddens óf 'n dubbelbed, met 'n en suite-badkamer. Elkeen van hierdie kamers het ook 'n TV met sekere DStv-kykers, komplimentêre seep en toiletware. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in die eetkamer, waar ontbyt bedien word.

Die gastehuis beskik ook oor gratis WiFi-internet wat gaste tot 22:00 elke dag kan gebruik, asook 'n braai-area. Klein troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit gereël word teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Selborne Bed and Breakfast is 5 tot 10 minute se ry vanaf restaurante, winkels en ander geriewe geleë. Die eiendom is ook 10 minute se ry vanaf East London Gholfklub en die strand.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Salisbury-weg 9, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Selborne Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salisbury-weg 9, Selborne, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42050e7a5a3294ef66ccee2e4a48e5f86c9dbe970f5fc132938664bb994fbc8389d39e52d2baca9ad4124a4228305ee00ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Salisbury Road Selborne 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.987337848662 27.90106639266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang