Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self Catering

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Loren B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren B

Amazing stay.

Had a very pleasant stay. The apartment was very cozy, but a bit cold though. The window covers kept banging against the wall as the wooden window frames need replacing because the wind comes through, making the apartment cold. Other than that, we had a great stay.

Althea D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea D

Was breathtaking.

Everything was great.

Magdalien V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalien V

Goed toegerus, netjies, veilig. Drinkwater ongelukkig nie lekker.

Ons het net een aand oorgeslaap, baie gerieflik. Bietjie geraas van naburige wooneenhede, maar ons kon darem gemaklik slaap.

Christelle R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle R

Is 'n baie oulike plekkie en baie veilig met alles wat jy nodig het.

Rustig en veilig!

Annietjie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annietjie B

Verblyf was goed. Eenheid is ruim, netjies en goed toegerus.

Sien sterre.

Jurgen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen S

'n Lieflik-huislik-mooi oorbly vir 'n vinnige wegbreek.

Ons het 'n vinnige wegbreek voor jaarend so tussendeur die kinders se laaste kampe en aktiwiteite geneem, siende ons weens dit in die Hermanus area was. Die plekkie is lieflik-huislik met mooi dekor en was alle reelings duidelik en vriendelik vir ons deurgegee. Ons het dit terdee geniet en sal beslis weer daar oorbly sou ons blyplek nodig in daardie deel van ons mooi land.

Veronica G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica G

Baie heerlik.

Baie pragtige plek. Naby alles.

Gerrit S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Lekker gebly, alles was 100%.

Toekomstige gaste moet net seker maak waar hulle bespreek. Daar is verskillende verblyfplekke. Kamers in 'n woonstel of in kamers langs swembad. Die foto's op die webtuiste is verwarrend. Jy dink jy bespreek langs swembad dan bespreek jy in werklikheid in 'n woonstel oorkant die pad.

Self Catering se terugvoer

Hi Gerrit.
Ek het pas gekyk en die twee eiendomme is totaal apart. Kan glad nie verstaan hoekom julle die gastehuis se informasie en foto's gesien het nie.
Stuur asb. vir my 'n skermskoot van wat jy bespreek het.

Self Catering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc440b34fa3292f39e09155e61965404d93f25265cc4a8255b368af2ecc61b10b12b3119f87a929b2f2889f83411565e5fcbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 39 Main Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.418872356638 19.233265207341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang